7. Inbraak, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

  23/12/2021 04:15 NCA NW Reaksie is verwittig van ‘n huis inbraak op ‘n plot by Rietvlei. Die inbrekers het toegang tot die woning verkry deur ‘n skuifdeur oop te forseer. SAPD is deur Namola ontbied. Weens die reën was daar nie spore gevind nie. ‘n Skootrekenaat, selfoon, ID, lisensie, bankkaarte is gesteel. Die TV […]

12. Gewapende roof, Daleside, Gauteng

  23/12/2021 09:05 Vier verdagtes het oor ‘n muur gespring en toegang verkry tot ‘n woning. Die verdagtes het die inwoners gedreig met ‘n vuurwapen en aanspraak gemaak op juwele, selfone en op die kluis. Die inwoners is in ‘n badkamer toegesluit. Aanvallers het gevlug met TV’s, selfone, kontant en juwele. Geen beserings is opgedoen […]

11. Man lê in pad, Daleside, Gauteng

  23/12/2021 16:00 Bystand is gevra van Daleside Volunteers rakende ‘n man wat bewusteloos in die straat lê. NCA lede het vinnig uitgegaan na die toneel. Op die toneel is bevind dat die man het geen asemhaling of pols het nie. ER24 was gekontak en was binne 7 min op die toneel waar hulle die […]

10. Verdagtes op perseel, Meyersdal, Gauteng

  23/12/2025 05:29 Meyersdal Moniterings Beheerkamer het ‘n NCA GP Reaksie lid gekontak om bystand te verleen nadat ‘n verdagte op ‘n besigheidsperseel opgemerk is. National Armed Response het ook bystand verleen. Die verdagte het egter gevlug. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie, Romeo 7 National Armed Response Meyersdal Moniterings Beheerkamer

4. Skateboard ongeluk, Marina Beach, KwaZulu-Natal

  13/12/2021 7:30 ‘n Seun het op ‘n skateboard gery en sy pa op ‘n fiets. Die seun het die randsteen getref teen ‘n hoë spoed teen ‘n afdraende en geval. Hy het sy regter arm gebreek. NCA KZN Reaksie is ontbied. Die betrokke Reaksie lid het die nodige mediese kwalifikasie en het die seun […]

5. Ontvoering, Marina Beach, KwaZulu-Natal

  18/12/2021 19:20 ‘n Dame het haar kind se verjaardag partytjie op die strand by Marina Beach gehou. Familie het dit bygewoon. Die dame het onlangs ‘n erfporsie verkry. Die kind is ontvoer deur familie lede wat ‘n losprys vir die kind by die dame geeis het en ‘n bakkie gesteel het. SAPD is in […]

6. Huisroof, Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, Noordwes

  20/12/2021 01:33 ‘n Huisroof is aangemeld en hulp is ontbied. Op toneel is bevind dat die verdagtes reeds gevlug het. ‘n Beskrywing van die verdagtes is deurgegee. Twee mans, in hulle twintigs, het die veligheids hek se viro tipe slot gebreek en die skuifdeur oopgeskuif.Een het ‘n Die een het n by hom gehad […]

9. Motorongeluk, Drumblade, Gauteng

  18/12/2021 21:24 ‘n Midvaal Peace Officer het NCA GP Reaksie lid, Romeo 7, in kennis gestel van ‘n motorongeluk in Jane Road, Drumblade. Met aankoms op toneel was dit bevind dat die drywer onder die invloed van drank was. Hy het gepoog om ‘n ander voertuig verby te steek, maat beheer verloor oor sy […]

8. Motor vertraging op R557 rigting Walkerville, Gauteng

  18/12/2021 ‘n Vertraging op die R557 Walkerville pad, is by ‘n NCA GP Reaksie lid aangemeld. ‘n Motor se sleepwa het veroorsaak, dat die bestuurder beheer verloor oor sy motor. Die motor het tot stilstand gekom in die middel van die pad. Die motor en sleepwa is verwyder om verdere vertragings te voorkom. Niemand […]

7. Voetganger word raakgery, Drumblade, Gauteng

7. Voetganger word raakgery, Drumblade, Gauteng 17/12/2021 19:35 NCA GP Reaksie lid Romeo 7 reageer na ‘n Voetganger/Voertuig Ongeluk toneel. Noodhulp is dadelik toegepas. Die voetganger het ernstige beserings opgedoen en is in die Hospitaal opgeneem. Die bestuurder van die voertuig het geen beserings opgedoen nie, maar ly aan skok na die voorval. BAIE DANKIE […]