PROJECT- CROSS BORDER STOLEN VEHICLES PART 2

As per our previous project detailing the cross border stolen vehicles, boats and bikes, “Specialised Security Services” would like to take this opportunity to explain the procedure that has to be followed in order to recover these vehicles and have the stolen vehicles/motorbikes or boats returned to South Africa. Click here to read morehttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/12/PROJECT-CROSS-BORDER-STOLEN-VEHICLES-PART-2.pdf

PROJECT HOLIDAY SAFETY TIPS PART 2

Before anyone leaves for a vacation, there is always a myriad of things to do. Start well beforehand and ensure your home will be safe when you are away. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/12/PROJECT-HOLIDAY-SAFETY-TIPS-PART-2.pdf

PROJECT LEST WE FORGET RALPH HAYNES AND RICHARD BARRY NEL

It has been 10 years since Mr. Ralph Haynes, the “Godfather of the West Rand”, disappeared. Mr. Haynes was a notorious racketeer, convicted murdered, larger than life intimidator and even a friend of the rich and famous. Click here to read morehttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/11/PROJECT-LEST-WE-FORGET-RALPH-HAYNES-AND-RICHARD-BARRY-NEL.pdf

PROJECT HOLIDAY TRAVEL SAFETY TIPS 2021 PART 1

With the breaking news of the 4th COVID19wave and its new mutation, Omicron, holiday plans seem to be hanging in the balance. However, it is still necessary to be prepared should you go on holiday. This will be the first part of several holiday safety projects. Click here to read morehttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/11/PROJECT-HOLIDAY-TRAVEL-SAFETY-TIPS-2021-PART-1.pdf

6. Poging tot inbraak, Empangeni, KZN

  29/11/2021 22:44 ‘n Voornemende inbreker het ‘n venster in die motorhuis gebreek. Die eienaar het hom betrap. Net 2 “power tools” is gesteel. BAIE DANKIE NCA KZN Reaksie

5. Dronk drywer deur huis muur, Empangeni, KZN

29/11/2021 01:23 ‘n Voertuig het tot stilstand gekom nadat dit deur ‘n huis se muur gejaag het. Verkeer het die drywer op toneel getoets vir dronkbestuur waarna hy na die hospitaal geneem is. ‘n Saak is oop gemaak. Die voertuig is na ‘n paneelklopper toe geneem. BAIE DANKIE NCA KZN Reaksie Alle betrokke partye

3. Voertuig ongeluk, Volksrust, Mpumalanga

  29/11/2021 09:40 NCA Volksrust Reaksie word ontbied na ‘n voertuig ongeluk. Die voertuig het in ‘n trok se agterkant vasgejaag. Een persoon het vasgesit, die panerlbord was weg gedruk en die pasient se bene was toe vry. Die wrak was glad nie aan gesny nie, dis alles ongeluk skade. Rocket HEMS was ontbied om […]

2. Voertuig maak vol sonder om te betaal, Volksrust, Mpumalanga

  28/11/2021 18:41 BOLO uit van ‘n Voertuig wat volgemaak het by Engen Meyerville Standerton met die bedrag van R800.00 en weggejaag het in die rigting van Volksrust sonder om te betaal. 19:17 Reaksie lede uitstaan om voertuig te gewaar. 19:30 Voertuig is afgetrek by Sasolgarage en verdagtes inhegtenis geneem en SAPD op toneel. Baie […]

7. Gesteelde voertuig word vasgetrek na huisroof, Midvaal, Gauteng

  24/11/2021 11:19 ‘n Gesteelde voertuig wat in die Daleside area beweeg het, is opgemerk en NCA is deur Sekuriteits Firmas in kennis gestel en bystand is gevra. NCA GP Reaksie Daleside is gevra om op die uitkyk te wees vir die voertuig. Alarm is gemaak toe die voertuig by ‘n huisroof opgemerk word. Alle […]