16/01/2022

‘n Boodskap is ontvang via Namola. Daar was ‘n motor ongeluk naby Margate. Kontak besonderhede van die persoon op toneel is verskaf. ‘n Suidkus reaksie lid het reageer. Nadat in verbinding getree is met die kontak op toneel, is verneem dat mense eintlik naby Mooirivier staan na ongeluk en nie Suidkus. Dexter lede is gekry om hulp aan te bied. Weer was verkeerde ligging gegee en na langs soektog en vele oproepe is mense opgespoor. Hulp was verleen en mense was gehelp om tot by Mooirivier te kom. Hulle is toe eintlik 23.30 weg uit Mooirivier oppad na Middelburg in Mpumulanga. Hulle het die volgende oggend veilig daar arriveer.

BAIE DANKIE

NCA KZN Reaksie
Dexter
Namola