Die noodsaaklikheid van Statistieke/The importance of Statistics

Waarom is Statistieke of rekord houding van misdaad belangrik? Wanneer daar gekyk word na Modus Operandies in soortgelyke sake kan sake moontlik met mekaar geskakel word. Mense kan ook gewaarsku word om pro-aktief op te tree, bv as daar ‘n spesifieke misdaad in ‘n area plaasvind, kan ekstra waaksaamheid vir daardie betrokke misdaad toegepas word. […]

Oop maak van sake/Reporting crime

OOP MAAK VAN SAKE Enige misdaad moet aangemeld word, indien daar ‘n misdaad op jou perseel gepleeg is, moet ‘n saak oopgemaak word by SAPD. Hoe gaan ons misdaad kan bekamp as daar nie sake gemaak word nie? Ongeag of die SAPD dit opvolg, óf nie opvolg soos hulle behoort te doen nie, dis nie […]

3. Voertuig brand op N14 naby Ventersdorp, Noordwes

06/11/2021 11:12 NCA NW Reaksie Hoof stel NCA NW Ventersdorp Reaksie in kennis dat daar ‘n voertuig brand op die N14, naby Ventersdorp en aktiveer lid vir bystans op toneel. ‘n Virtuele baken is deurgegee en om 11:19 arriveer NCA Reaksie op toneel, brandweer was reeds daar en het vuur agterop die bakkie probeer onder […]

2. Moontlike kaping, Coligny, Noordwes

05/11/2021 22:50 NCA NW Reaksie beheer het kontak gemaak met ‘n NCA NW Reaksie lid en is geaktiveer en gevra om uit te beweeg na Coligny om ondersoek in te stel tot ‘n moontlike kaping van ‘n vragmotor. Koorsinaat pin is verskaf. En NCA NW Reaksie lid het uitbeweeg na die toneel. Op roete na […]

1. Huis brand, Swartruggens, Noordwes

  06/11/2021 18:00 NCA NW Swartruggens Reaksie is telefonies in kennis gestel van ‘n huis wat brand. NCA NW Swartruggens Reaksie en SERA het dadelik gereageer. Op toneel was die huis reeds vol aan die brand. Die brandweer is intussen ontbied. Almal wat opgedaag het met blussers, het gehelp. Die vuur was net te verwoed […]

PROJECT MURDER CHRISTOPHER GRAHAM WATSON LUKE ENSLIN

Mr. Mike Bolhuis and Specialised Security Services urgently requests the public’s help in finding Mr. Christopher Watson. Mr. Watson’s ex-girlfriend, Miss Jaqueline Angelique Fourie, was brutally murdered last night, 7 November 2021. Mr. Watson is on the run and it is crucial that we find him as soon as possible. Click here to read morehttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/11/PROJECT-MURDER-CHRISTOPHER-GRAHAM-WATSON-LUKE-ENSLIN.pdf

PROJECT_IDENTITY_THEFT_EXTOTIONISTS_AND_IMPERSONATORS_FAKE_MIKE

Yet again, Mr. Mike Bolhuis’ name and reputation was used to ascertain personal results and gain. Mr. Wiek Roets threatened a member of the public to pay money owed, by saying he is working on behalf of Mr. Bolhuis. As per our organisation’s protocol, we reached out to Mr. Wiek Roets in an attempt to […]

Die waarde van modus opperandi in die bekamping van Misdaad

MODUS OPERANDI AANVALLE Aanvalle word nie net op plase geloots nie, maar ook in dorpe en stede. Landswyd is daar patrone wat voorkom by aanvalle: • Deeglike verkenning van die area die roetine van die slagoffers word gedoen, asook beplanning vir die aanval. • Aanvallers kom selde alleen, groeperinge van 2 tot 5 aanvallers is […]