2. Plaasaanval, Kortfontein, Koster

  08/09/2021 23:27 Bystand word gevra vir NCA NW Reaksie,by ‘n plaas aanval . NCA NW Reaksie en Koster GPF reageer. Kortfontein Plaaswag was reeds op toneel. Drie gewapende verdagtes het gevlug met die eienaar se bakkie. ER24 is ontbied en SAPD was alreeds in kennis gestel. NCA NW Reaksie staan af op toneel toe […]

BRAND FIRES

Veiligheids wenke tydens ‘n veld vuur / Safety tips during a veld fire Click here to read http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/09/BRAND-FIRES.pdf

PROJECT KIDNAPPED MR. JOÄO AVELINO MARÇAL FRANCISCO

MR. MARÇAL FRANCISCO WAS KIDNAPPED ON 4 SEPTEMBER 2021, SATURDAY EVENING, AT AROUND 19:00. “SPECIALISED SECURITY SERVICES” CALLS UPON THE PUBLIC FOR ANY INFORMATION CONCERNING THIS VERY SERIOUS INCIDENT. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/09/PROJECT-KIDNAPPED-MR.-JOAO-AVELINO-MARCAL-FRANCISCO.pdf  

1. Gesteelde voertuig, Swartruggens, Noordwes

  05/09/2021 20:12 Omstreeks 20:07 word bystand ontbied, rakende ‘n gesteelde voertuig. Die voertuig het by Lyndleyspoort ingedraai. Omstreeks 20:12 is NCA NW Swartruggens Reaksie by die ander punt van die pad. Die voertuig het egter nie daar uitgekom nie. Vermoedelik by ‘n plaas ingedraai. BAIE DANKIE NCA NW Swartruggens Reaksie NW Kamera Groep SERA […]

5. Motor voertuig ongeluk R500/Vereeniging/Potchefstroom kruising, Fochville, Gauteng

  05/09/2021 14:53 Boodskap is ontvang van ‘n motor voertuig ongeluk. Twee voertuie was betrokke, 8 beseerders P1, P2 en P3. Twee persone moes uit voertuie gesny word. Beseerdes is na Potchefstroom hospitaal en Carletonville hospitaal vervoer. BAIE DANKIE NCA GP Fochville Reaksie CPF Afriforum Fochville Verkeer Fochville Brandweer Fochville SAPD Droogte Insleep Dienste.

4. Tiener meisie word aangerand, Vereeniging, Gauteng

  05/09/2021 10:51 ‘n Oproep word ontvang van n tiener meisie wat aangerand is in Leeuhof Vereeniging, nadat 5 seuns haar probeer roof het, by ‘n winkel, in die gebied. Met aankoms op toneel is die verdagtes gekry en SAPD is ontbied. SAPD het die minderjarige seuns op toneel gewaarsku, nadat die meisie nie ‘n […]

PROJECT ROBBERY OF FIREARMS-2

THE FOLLOWING FOOTAGE ARE NOT SUITABLE FOR SENSITIVE VIEWERS – IT SHOWS DAILY OCCURENCES OF ASSAULT, ROBBERY AND THEFT IN KLERKSDORP, ONE OF THE MANY CRIME-RIDDEN CITIES IN OUR COUNTRY. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/09/PROJECT-ROBBERY-OF-FIREARMS-2.pdf

3. Brutale aanval, Drumblade, Gauteng

  04/09/2021 07:25 Klaer ontbied hulp. Pasiënt het 3 steekwonde opgedoen, 1 is 4 vingers van die sleutel been af waar die long beskadig is, 2 is op sy rug waar 1 by sy blad is en die ander in sy nek spier 4 vingers van sy nek af. Noodhulp is aangbied tot Netcare 911 […]

2. Motor voertuig ongeluk, Gauteng

  03/09/2021 16:32 Klaer meld ‘n motor voertuig ongeluk aan. ‘n Grys Suzuki en Wit Peugeot is betrokke. Suzuki bestuurder wou verbysteek en die bestuurder het beheer verloor oor sy motor. Twee insittendes moes uit hulle voertuie gesny word en een is kritiek. Beseerde pasiënte is na Union hospitaal vervoer. Union Ambulans dienste asook ER24 […]

1. Erf springer, Vanderbijlpark, Gauteng

  01/09/2021 21:40 Klaer meld aan dat daar erf springers gereeld pla. In die laaste 7 maande was daar verskeie voorvalle wat plaasgevind het. Van poging tot roof, poging tot kaping, krag boks peutering tot erf springers. Verdagtes gebruik ook dieselfde patroon van beweging, wat wil voorkom asof dit dieselfde verdagtes elke keer is. Daar […]