PROJECT HIJACKINGS

There has been a rise in ‘blue-light’ hijackings where hijackers, disguised as police and often in a fake police car, use flashing blue lights or a fake roadblock to stop and then hijack vehicles. http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/08/PROJECT-HIJACKINGS.pdf

11. Vasgevalde vragmotor, Volksrust, Mpumalanga

23/08/2021 16:51 Een van NCA Volksrust Reaksie MP lede benodig hulp met ‘n vragmotor wat vasgeval het langs die pad en wag vir hulp om te arriveer. Kommunikasie is egter ‘n probleem en bystand word gevra aangesien hy alleen daar is. Bystand word gelewer en daar word afgestaan op die saak toe lid veilig tuis […]

10. Brand in asblik naby Munisipale geboutjie, Volksrust, Mpumalanga

22/08/2021 19:41 Terwyl een van NCA Volksrust Reaksie MP lede ry merk hy dat daar vuur gemaak is in ‘n asblik naby ‘n Munisipale geboutjie.  Hy vra vir bystand en gaan stel ondersoek in.  Die mense wat daar staan gee weer dat hulle van die winkels daar naby is, hulle gaan die nabye perseel oopsluit […]

9. Onraad vermoed by woning, Volksrust, Mpumalanga

21/0/2021 01:27 Dame kontak NCA Volksrust Reaksie MP, sy is alleen tuis en is onrustig rakende geluide op die dak van die woning. Reaksie beweeg uit en alles word veilig bevind. Geen teken van onraad, wel 2 katte op die woning se dak. BAIE DANKIE NCA Volksrust Reaksie MP

8. Roof by PEP, Volksrust, Mpumalanga

19/08/2021 12:21 Inligting word ontvang van ‘n roof wat sopas by PEP plaasgevind het in Volksrust. Betrokke voertuig is opgemerk tussen Ermelo en Bethal. Die nodige kameras word nagegaan. Nodige inligting word gedeel met die omliggende gebiede. Die voertuig word afgetrek in New Castle. BAIE DANKIE NCA Volksrust Reaksie MP SAPD Volksrust Alle ander partye […]

3. Bystand word gelewer tydens protes, Koster, Noordwes

  19:29 24/08/2021 NCA Koster Reaksie NW het ‘n boodskap ontvang vanaf een van ons A/O by SAPD Koster dat hulle besig is om die pad te versper. Bystand is gevra en gelewer op die saak deur Koster GPF en NCA Koster Reaksie NW, deur die Reagile pad te versper vir verkeer.  Die situasie het […]

2. Verlate voertuig, Rustenburg, Noordwes

NCA Rietvlei Donkerhoek Rustenburg 23 /08/21 NCA NW Reaksie Rietvlei Donkerhoek is genader rakende ‘n Toyota Hilux wat al van die vorige aand af op die N4/ Koster kruising staan. Twee NCA NW Rietvlei/Donkerhoek lede is uit na waar die voertuig staan om te bevestig dat die voertuig daar is en om as kontak op […]

1. Aanranding moontlike veediefstal, Lichtenburg, Noordwes

20/08/2021 NCA NW Buffels/Rooipoortjie Reaksie vra vir bystand omstreeks 02:09. ‘n Lid is deur sy werker gekontak, hy word aangerand en hy vrees vir sy lewe, hy meld ook dat hulle moontlik beeste kan steel. SAPD word ook ontbied. Daar is tans ‘n krag onderbreking in die omgewing.  NCA NW Buffels/Rooipoortjie Reaksie en SAPD is […]

PROJECT ARMED ROBBERY

During the early hours of Sunday morning, 15 August 2021, 8 to 12 heavily armed robbers overpowered security guards at a reputed farm near Ventersdorp. The perpetrators are thought to be part of a highly organised syndicate. Click here to read morehttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/08/PROJECT-ARMED-ROBBERY.pdf