20. Inbraak, Rustenburg, Noordwes

Maandag 25/01/2021 Om 01:29 ontvang  Dawid Erasmus ‘n oproep van die eienaar van Plot 45 dat daar sopas by hom ingebreek is! Dawid is soontoe en het vir bystand gevra op die Rietvlei/Donkerhoek Zello groep van NCA. Hy het intussen die spoor gevolg en gekry waar hulle toegang tot die erf gekry het deur n […]

19. Verdagte, verlate voertuig, Rustenburg, Noordwes

Sondag 24/01/2021 om 12:32 het Dawid Erasmus’ n voertuig op die NCA Donkerhoek/Rietvlei groep geplaas wat verdag gelyk het. Gideon Erasmus het hom gekontak en gesê om te laat weet dat hy op pad is. Met sy aankoms het hy Dawid en Johan daar gekry waar die voertuig staan. Dawid het gesê dat daar ‘n […]

18. Soektog na vermiste jong man, Groot Marico, Noordwes

  22 Januarie 2021 Omstreeks 17:52 ontvang ons ‘n boodskap op NCA Noordwes Reaksie dat hulp benodig word met die soektog na die 24 jarige Vicky Maré wat vermis word. Sy bakkie is omstreeks 11:00 langs ‘n klein plaas dam gevind. Boet Vermaak met sy K9 honde het Willie Human en sy K9 kom oplaai […]

17. Verdagtes om huis in middernagtelike ure, Rustenburg, Noordwes

21/01/2021 Natalie Grant van NCA NW Reaksie se seun het haar 23:45 geskakel om te kom bystand lewer. Daar het ‘n verdagte oor die heining geklim van die huis vriende waar hy oornag het. Hulle het hom wegfejaag maar hy het net weer terug gekom. NCA NW is op bystand geplaas. Haar seun het die […]

1. Ontploffing toe skelms probeer brandstof steel, Balmoral, Mpumalanga

22/01/2021 Juanita Groenewald meld ontploffing aan 00.33 Kontak: Wessel – skelms het petrol probeer steel, ontploffing vind plaas. Verdagtes kies hase pad. Vang een, 70% brandwonde. Soek met drone na 2de een. Suzaan Havenga kontak Witbank Zello – stuur Hazmat ek bevestig. Gekontak deur Juanita – Kriel en Balmoral dienste. Suzaan kontak Jaco van Secunda […]

18. Illegal dog fighting, Boksburg, Gauteng

24/01/2021 SAPS Members got information about Illegal dog fighting. I IP04 were notified about it and were ask to bring a couple off member that we trust to come and join. We met at Boksburg North Station at 09:00am. Boksburg North SAPS members join SAPS TRT units also joined Boksburg North CPF members NCA members […]

BEDROGSPUL WAARSKUWING/SCAM ALLERT

Baksters word geteiken om geld terug te betaal aan kliënt wat “foutiewelik” te veel aan hulle betaal is… Bakers are targeted to repay money to customer who was “wrongly” overpaid in their account … LEES MEER/READ MORE … http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/BEDROGSPUL-WAARSKUWING.pdf

16. Huis roof, Rustenburg, Noordwes

20 Januarie 2021 Tyd ontvang: 11:06vm Tyd op toneel: (reeds op toneel vanaf boodskap ontvang) Tyd afgestaan: 12:35nm Die boodskap van Megan was ontvang dat daar ‘n geel golf betrokke was in ‘n huis roof. Die huis hulp is aangerand en haar handsak is gesteel met alles in. Dit het na 8:00vm vanoggend gebeur. Die […]

15. Opvolg: ADT Sekuriteits installering, verdagte voertuig, Rustenburg, Noordwes

  20 Jan 2021 Wentzel Jansen van Vuuren het 16:53 die blou verdagte motor op gemerk en vir bystand gevra waarop Boet en Trudie Vermaak, Willie Human en Andries Grobbelaar gereageer het. Die voertuig met twee verdagte mans is afgetrek by Safari tuine. ADT se Reaksie is ontbied waarop ADT se Area Bestuurder Mnr Maurice […]

17.Successful Operation Take-Down, Gauteng

20/01/2021 ⚔️ LGEP ⚔️ conducted an operation with information received from one of the community members in the area that they concerned about this vehicle as it’s operating between curfew regulations. LGEP did further investigation finding that the Vehicle V####9GP was flagged on Navic LPR for stealing Wheel Caps from a Toyota Hilux at Eastgate […]