25. Crocodile in the swimming pool, Swartruggens, Noordwes

Date: 29/1/2021 Caller: Rudolph NCA Situation: Crocodile in the swimming pool at Angel Breytenbach Responders : Sarel NCA – SERA (ASI) Nikita SERA – First Responder Timothy Z – NCA – SERA Andrius – NCA – SERA Timothy – NCA Rudolph – NCA Pieter – Wildlife Willem – SERA – First Responder Feedback: Crocodile was […]

24. Poging tot inbraak, Rustenburg, Noordwes

Dawid Erasmus het Donderdag aand 28/01/2021 om 22:30 ‘n oproep ontvang van n eienaar van een van die plotte in die lae 190’s dat daar iemand is wat by ‘n venster in die huis probeer inkom! Dawie en Sylvia is na die toneel toe en ek het op die Donkerhoek/Rietvlei NCA Zello groep gevra vir bystand. […]

21. Skiet voorval N12/Kokosi pad T-aansluiting Fochville, Gauteng

28 Januarie 2021 05:55 Om 05:55 is op CPF Sektor 1 groep boodskap geplaas van ‘n skiet voolval by die T-aansluiting Kokosi pad/N12. Ek het met betrokke persoon inaanraking gekom om uit te vind presies waar dit is. Op toneel aangekom was 1 voertuig gesien met 5 skiet merke. Geen doppies is op toneel gekry […]

WANTED LINO ANTONY MANUEL CORREIA (PART 17)

LINO ANTONY MANUEL CORREIA WANTED FOR HOUSE BREAKING/THEFT/BURGLARY Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/WANTED-LINO-ANTONY-MANUEL-CORREIA-PART-17.pdf

Glyjakkals teiken Mike Bolhuis

“Kubermisdaad is een van die grootste slenters daar buite,” sê Mike. Die kuberboef het ’n Facebookprofiel kompleet met Mike se naam en foto geskep om van Mike se volgelinge te probeer kul. Volg die skakel om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/Glyjakkals-teiken-Mike-Bolhuis.pdf

23. Housebreak, Safari Gardens, Rustenburg, North West

NCA NW REAKSIE RUSTENBURG HOUSEBREAK On Tuesday 26/01/2021 at 21:36 a call came through on the Rustenburg Community Patrol group of a house robbery in Safari Gardens. Anton Kellerman, Marco Kidson and Edgar Bowes responded to go and assist. We arrived first on scene. Upon arrival on scene we found that it was a burglary […]

20. Motor ongeluk, Gauteng

26/01/2021 Omstreeks 13:00 was Reaksie lid Zach de Beer op pad dorp toe.  Toe hy stop by hoeke Daan de Wet Nel en Rachel de Beer het hy twee slae gehoor. Aan die oorkant van die pad het twee voertuie mekaar gestamp en hy het dit op die NCA Gauteng Reaksie gerapporteer, deur gegee dat […]

19. Samedromming by woning word aangespreek, Gauteng

26/01/2021 Omstreeks 11:45 is Zach de Beer, NCA GP Reaksie, ontbied deur ‘n lid in gemeenskap om ondersoek in te stel na wat in hulle straat aangaan. Op pad na hul huis het ek verby n huis gery waar ‘n klomp vergader het en voor baie van die bure se huise het voertuie gestaan sonder […]

22. Cable Theft, Swartruggens, Noordwes

Tuesday 26/1/2021 On a town trip in Swartruggens, Sarel de Klerk observed black smoke in a field, Sarel and Cinda and Willem went to investigate. On scene copper were found burning, a method used to get rid of the plastic before selling the copper. While standing there Sarel went around to the other side of […]

21. Verdagtes eindelik vas, Rustenburg, Noordwes

Datum: 25 Januarie 2021 Tyd ontvang: 06:50am Een van die NCA lede het die boodskap van ń dame ontvang dat dieselfde geel golf wat betrokke was by ń huis roof in Vink laan, Rustenburg op 20 Januarie 2021 gewaar is en steeds in oog is. Die informasie was met NCA gedeel en een van ons […]