14. Voertuig inbraak, Rustenburg, Noordwes
Op Woensdag 20/01/2021 01:55 het Dawie Erasmus verneem dat daar by een van die inwoners in die Donkerhoek/Rietvlei area, iemand besig was om by sy bakkie in sy erf in te breek. Die venster was reeds gebreek. Niks is egter gesteel nie. Die eienaar het ‘n beskrywing van die inbreker gee. Ons het die area […]
13. Kabel diefstal afgeweer, Rustenburg, Noordwes
Dinsdagaand 19/01/2021 Ongeveer 23:45 is ‘n boodskap van Johan Cronje van die DA ontvang, oor moontlike kabel diefstal regoor 3 Ankers by die hoenderplaas. Op toneel is daar definitief bevind dat daar ‘n poging aangewend word om krag kabel te steel. Die kabel was besig om te brand as gevolg van iemand wat n vuur […]
12. Skurke poog om onder die wanindruk van Sekuriteits herinstallering toegang tot perseel te verkry, Rustenburg, Noordwes
Datum: 19 Januarie 2021 Willie Human het ń boodskap ontvang van ‘n dame dat daar ń ou blou Toyota voertuig voor hulle hek was. Twee mans het uitgeklim. Die dame se man het hulle gekonfronteer. Hulle het gesê hulle is daar om die ADT Sekuriteits alarm te herinstaleer. Die dame het vlink gedink ADT […]
11. Voertuig met gesteelde goedere aangekeer, Koster/Rustenburg, Noordwes
19 Januarie 2021 Tyd: 13:50 Ek is gekontak deur GPF Lichtenburg oor ‘n Combi wat vermoedelik gesteelde goed by hulle het. Hulle was besig in Lichtenburg en toe hulle die mense gewaar het hulle weggejaag, rigting Koster. Ek het Koster SAPD en Verkeer genader om te help om hull af te trek, die verdagtes het […]
WARNING SCAM ALERT!
Mr. Mike Bolhuis’ identity and reputation are being used to scam unsuspecting victims. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/WARNING-SCAM-ALERT.pdf
PROJECT_SAFETY_AND_SECURITY_IN_SOUTH_AFRICA_PART_18_FIREWORKS_PART
Firework explosions can produce a blind panic in animals that can lead to serious injury, deep-rooted, debilitating fears, or even death.
PROJECT ELTROXIN (PART 2)
http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/Gmail-PROJECT_-ELTROXIN-PART-2.pdf
1. Farm Attack/Assault/Robbery, Weltevrede Koppies, Orange Free State
14/01/2020 11:18 Assault Robbery Receive a distress call from Miss M. Nagel that Mrs. Marie vd Berg residing at Plot 94, Weltevrede Koppies 9540. 11:23 Reaction Upon arrival members of Koppies Landelike Beveiliging where already on scene and I, Theuns Botha from the National Crime Assist, were task to closed the road leading access to […]
16. Missing elderly found safe, Sinoville, Gauteng
George Svatos a 70 year man left his house at approximately 04h00 on 15/1/2021. George was reported missing on 16/1/2021. A big search was initiated by the Sinoville community, CPF, NCA the guys that are always helping the Pink Ladies with their sniffer dogs and various sectors of SAPS. The dogs picked up George’s smells […]
15. Oorstromings, Loch Vaal, Barrage area, Gauteng
NCA REAKSIE – VERSLAG: 2021-01-17 Opgestel deur MICHAEL KEEVE (Mike Kilo) (DUNCANVILLE, VEREENIGING, GAUTENG) OPSKRIF: VLOED/OORSTROMINGS DAG & DATUM: Saterdag 2021-01-16 TYD: 03:30 tot 12:00 PLEK: Bloempark plotte/kleinhowes – Loch Vaal, Barrage area (Loch Ave tussen die R42 en die Potchefstroom pad) SAPD – SAAKNOMMER: Geen VERSLAG: Op die bogenoemde dag en datum om 03:30 […]