NCA RESPOND TO ACCIDENT SCENE
NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE 24/09/2024 13:52 Received a phone call by a resident regarding a Motor vehicle accident on corners of Corlett Avenue and Ontdekkers Street. National Crime Assist members flagged down Public Safety Traffic Police to follow them to the accident. Upon arrival two vehicles involved with no injuries and was a minor […]
VERDAGTES MET JAGHONDE
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 20/09/2024 12:00 NCA Reaksie lid sien ‘n groep mense beweeg met hul jaghonde uit die rigting van ‘n plaas in Volksrust distrik met ‘n groot hoeveelheid “droppers” wat hul dra. Span beweeg uit daarheen. By verdagtes is in besit van skerp handgemaakte wapens en pikstele gekry. SAP word ontbied na […]
GESTEELDE VOERTUIG TERUG GEVIND
NCA GP REAKSIE 19/09/2024 14:04 Inligting ontvang van ‘n Wit Toyota Hilux wat gesteel is in Vanderbijlpark en op die R59 beweeg in rigting van Duncanville. Die Tracker eenheid was nie verwyder en het opdaterings deur gegee soos voertuig beweeg. Tracking firma en reaksie lede het inbeweeg en sein gevolg tot in Sharpeville. Sein ontvang […]
MEDIESE GEVAL
NCA GP REAKSIE 21/09/2024 18:49 NCA Reaksielid ontvang ‘n noodroep van persoon wat sukkel met borspyne. Op toneel gekom word persoon se bloeddruk geneem dit is gevaarlik hoog met vinnige polsslag. Ambulans word ontbied, terwyl daar gewag word op ambulans word bloeddruk gemonitor. Ambulans staan af, pasiënt word na hospitaal vervoer as P2. NCA staan […]
ONWETTIGE SPOED WALLE OPGERIG
NCA GP REAKSIE 21/09/2024 09:15 Ontvang ‘n noodberig van ‘n straat wat toegemaak is deur gemeenskap in Elandspoort. By Nadere ondersoek vind ons 4 gemeenskapslede besig om n onwettige spoed walle te gooi met bakstene en sement. Reaksielid gaan na Metro Polisie kantoor waar die klagte aangemeld word. Saak word gesirkuleer na die naaste ” […]
DIEFSTAL VAN HEKMOTOR
NCA GP REAKSIE 26/04/2024 05:15 NCA Reaksielid staan af op toneel in Buyscelie, waartydens hy op patrollie op ‘n toneel afgekom het waar ‘n hek motor gesteel is. Geen verdagtes aangetref, huiseienaar word in kennis gestel. NCA staan af. Baie dankie aan almal betrokke.
KAPER VASGETREK NA HY VOERTUIG BESKADIG
NCA GP REAKSIE 19/09/2024 19:11 Voertuig was gekaap, verdagte het egter by Randfontein Mall teen die randsteen vasgery, hulle het uitgespring en weggehardloop. Een van die verdagtes is deur die gemeenskap vasgetrek. SAP word ontbied na beide tonele. NCA Reaksielid bewaar die toneel by die voertuig. SAP staan af en neem besit van toneel. Voertuig […]
VERLEEN BYSTAND BY APTEEK IN RANDFONTEIN
NCA GP REAKSIE 20/09/2024 16:10 Twee partye waarvan een onder die invloed van alkohol is het in ‘n woordewisseling betrokke geraak buite betrokke besigheid. NCA Reaksielid dien as voorsorg dat besope aggressor nie die Apteek betree nie asook om te verseker dat kontrakteur veilig is waar hy voortgaan met sy dagtaak. Besope persoon en sy […]
MISLUKTE KAPING
NCA GP REAKSIE 17/09/2024 21:00 NCA Reaksie lid het ‘n oproep ontvang van ‘n paar skote wat geskiet word en ‘n verdagte Wit sedan voertuig het van toneel in rigting Daleside beweeg. Op toneel aangekom, geen verdagtes, opgemerk. Onbekende aantal 9mm doppies gesien lê. Dit was ‘n kaping wat misluk het. Die eienaar van die […]
ARGUMENT ENDS UP IN BUSSINESS
NCA GP REAKSIE 11/09/2024 20:33 A couple start arguing in font of a shop in Horison. They went inside of the shop, continued with the argument. The Cashier pressed the panic button. We responded as we stopped there they where exiting the Shop and left there. On further investigation one broken window was found. All […]