BYSTAND OP ONGELUKSTONEEL

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 28/08/2024 18:04 NCA Reaksie lid kry inligting van ongeluk op die R42, rigting Heidelberg op die Goeie hoek kruising. Geen ernstige beserings. Nodige dienste ontbied, verkeer en brandweer staan af op toneel. Toneel oorhandig aan owerhede, NCA staan af. Baie dankie aan almal betrokke.

PROJECT: BUYING COUNTERFEIT PRODUCTS

  𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-buying-counterfeit-products  

MOTORIS ONTDUIK BETALING

NCA KZN REAKSIE 24/08/2024 13:40 Inligting ontvang dat ‘n Mercedes-Benz voertuig brandstof ingegooi het by Ultra City buite Durban en toe weggejaag het sonder om te betaal. Voertuig is deur die Tolhek, ook daar het geen betaling geskiet nie. Voertuig is opgetel deur Sniper kameras by Margate en na ‘n jaagtog word voertuig afgetrek by […]