PROJECT: IDENTITY THEFT OF HIGH-RANKING SAPS OFFICIAL
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-identity-theft-of-high-ranking-saps-official
PROJECT: CYBER – INTIMIDATION, HARASSMENT, EXTORTION & EXPOSURE OF MINORS ON TIKTOK
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-cyber-intimidation-harassment-extortion-exposure-of-minors-on-tiktok
PROJECT: THE RISKS OF DIGITAL MARKETING WHEN SELLING YOUR HOME
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-the-risks-of-digital-marketing-when-selling-your-home
PROJECT: WARNING – PET SCAMS – MARMOSET MONKEYS
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-warning-pet-scams-marmoset-monkeys
PROJECT: DECEASED – MR ELANDRΓ (ALLIE) DAWID ALBERT
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-deceased-mr-elandrΓ©-allie-dawid-alberts
BRAND BY WONING
NCA GP REAKSIE 22/08/2024 11:22 Ontvang ‘n noodroep dat daar ‘n huis en Wendy huis brand te Steyrstraat Elandspoort. Op toneel vind NCA Reaksie lid verskeie gemeenskaps lede besig om die brand met tuinslange en emmers water te blus. Reaksie lid spring ook in en help. Brandweer asook SAPD daag eers later op. SAPD lid […]
DIEFSTAL VAN BRANDSTOF
NCA GP REAKSIE 21/08/2024 19:00 Ontvang ‘n noodroep in verband met diefstal van brandstof by die Shell Garage in Wespark. Op toneel vind ons ‘n mans persoon, bestuurder van die voertuig. R300 se brandstof is ingegooi op aanvraag en beweer hy kan slegs R50 daarvoor betaal. n Erge woordewisselling het plaas gevind tussen die man […]
Tref en trap in Volksrust
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 15/08/2024 19:12 Berig ontvang van ‘n persoon wat raak gery is by die hoΓ«rskool. NCA Reaksie lid beweeg uit na die toneel. Met sy aankoms op toneel was al die nodige dienste reeds daar. By nadere ondersoek is vasgestel dat dit ‘n tref en trap was. Niemand het dit sien […]
NCA staan vrou by
NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 20/08/2024 15:21 NCA KoΓΆrdineerder ontvang ‘n oproep van ‘n ouma wat aanklop vir haar dogter (biologiese ma) wie se kind oor die naweek (16/8/2024) deur die biologiese pa onwettig saam met hom geneem is na Meyerton waar hy woonagtig is. Daar was ‘n saak oopgemaak, verhoordatum reeds bepaal en wou […]
BYSTAND OP ONGELUKSTONEEL
NCA GP REAKSIE – DANVILLE 19/08/2024 16:25 Ontvang berig van botsing tussen twee voertuie op die hoeke van Ashley en Boyes straat in Danville. Slegs ligte beserings op toneel. Ambulans diens te staan af op toneel. Reaksie lede help met verkeerbeheer tot Metro Polisie opdaag. 1 Dames pasiΓ«nt vervoer as P3 na Meulned Hospitaal. Lede […]