30. Misdaadvoorkoming, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 19 Mei 2023. Special Operations saam met Misdaadvoorkoming van SAPD Pretoria Wes. Verskeie Polisie Stasies sowel as Crime Prevention Wardens betrokke. Arrestasies as volg. 1 x onwettige handel in alkohol 3 x onwettige handel in tweedehandse items. 1x onwettige handel in Dagga. 9 x verbode Immigrante. 3 x voetgangers ‘n […]

29. Wangedrag naby ‘n skool, Azaadville, Gauteng

GP Reaksie NCA 15/05/2023 13:32 ‘n Boodskap is ontvang van ‘n voertuig met 4 insittendes wat drink naby ‘n skool in Azaadville. Op toneel het ons gevind dat die Bestuurder sy bewussyn verloor het onder die invloed van alkohol. SAPS is inkennis gestel.

26. Huisbraak, Kwaggasrand, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 11 Mei 2023 omstreeks 10:45 ontvang n klagte vanaf n lid van Area Patrol ivm huisbraak in Kwaggasrand. Area Patrol lede op toneel. Op toneel vind ons as volg. Hek met ketting en slot steeds gesluit. Blompotte met lap blomme daarin op die stoep wat volgens Eienaar nie deur homself […]

28. Gewapende huisroof, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA INSIDENT RAPPORT Datum: 15 Mei 2023 Tyd van voorval: 13:09 Tydstoneel skoongemaak: 14:26 Soort oproep: Gewapende huis-inbraak Ligging: Monument, Krugersdorp Beskrywing van toneel: NCA Reaksie Span het ‘n oproep gekry van ‘n huisbraak in proses en die eienaar van die huis was nie by die huis gewees nie, domestiese werkers. NCA Reaksie […]

27. Mediese voorval, Horizon View, Roodepoort, Gauteng

GP Reaksie NCA VOORVAL RAPPORT: Datum: 13 Mei 2023 Tyd: 22:40 Tydstoneel skoongemaak: 23:42 Soort oproep: Medies Plek: Horizon view, Roodepoort Beskrywing van toneel: NCA & Dowry het oproep ontvang om bystand te verleen. Op toneel was Help 24 Secure op toneel saam Dowry. NCA & Dowry op toneel. ‘n Seun het die pa aan […]

26. Domestic dispute, Gauteng

GP Reaction NCA INCIDENT REPORT Date: 13/05/2023 Time of call: 22:39 Time Scene Cleared: 23:34 Location: Roodepoort, 1724 Description of scene: We originaly got a call for a house robbery however, once we arrived on scene we found 1 young male with cuts on his hand, when we tried to talk to him be became […]

25. Cable and copper, Witpoortjie, Gauteng

GP Reaction NCA 12/05/2023 23:00 We were on patrol in Witpoortjie and came across a house that had homeless people living in and stripping the house for cables and Copper. The house was searched aswell as the roof as it was possible that they were still inside. No one was found on the premises, cable […]

24. Motor vehicle accident, Gauteng

GP Reaction NCA 13/05/2023 19:00 There was a two vehicle accident. One lady driver was inspected by First Aiders for possible neck and :head injuries. The lady was fine and both parties made their way to Police Station to write statements. On scene: NCA CPF S7 Help 24

23. Ongeluk, Danville, Pretoria Wes, Gauteng

  Op 13 Mei 2023 ongeveer 10:41 ontvang ‘n noodroep ivm botsing in Albertynstraat Danville. Lede benodig vir verkeer beheer. 10:46 op toneel te Albertyn en Knight straat Danville. Raadslid het ‘n dame gehelp op ‘n roof toneel in Morkelstraat waar die verdagtes op hom skiet en wegjaag. In n jaagtog met die verdagtes, beland […]

22. Lyk gevind, Elandspoort, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes Op 12 Mei 2023 omstreeks 16:28 ontvang ‘n foon oproep vanaf inwoner van RDP huise in Elandspoort ivm ‘n moontlike P4 in die bos. 16:31 ongeveer 250m van die pad af is die plek waar die liggaam aan ons uitgewys is in ‘n bos in Elandspoort. Op toneel vind ons […]