Sitrap, Albertinia, Wes Kaap
SITRAP Albertinia Plaaswag 05/09/2020 LPR ALERT HF49NWGP Wit VW Polo đHuisbraak, waar 3 b/v & 1b/m by ‘Te Koop’ huise intrek om huis te besigtig. B/m klim nie uit voertuig uit nie, 2 dames hou die persoon/e besig terwyl die 3de een die huis beroof. SAKE : 341/9/2018 Bedfordview 516/10/2018 Florida 171/10/2018 Edenvale 384/11/2018 Florida […]
Nommerplaat waarskuwing ontvang, N2 – rigting Riversdal, Weskaap
SITUASIE TERUGVOER NOMMERPLAAT WAARSKUWING 16/07/2020 14:49 GESTEELDE VOERTUIG Athlone CAS # 214/4/2019 CY82297 Charcoal Mazda CX5 14:49 SB15 stel AM2 in kennis van waarskuwing. AM2, A1, A20 beweeg na Riversdal N2. AM2 stel AO Busch, Riversdal GDS en voertuig RD7 patroleer N2. SB15 beweeg na R305, Stilbaai/N2 afdraai. A17 beweeg na N2, Albertinia. 14:58 A1, […]
MVA, Albertinia, Wes Kaap
Hilda van Der berg 07h00 Â 01/03/2020 MVA 2kms voor Albertinia. Deurgegee deur Karin en Jacques. Vriendin Petro, kontak Wessel en Annetjie en meld Hilda aan as vermis. Vermoed sy bepalen selfmoord, het brief gestuur aan Petro. 07h26 Nita kontak SAPS en Bevestig dit is Hilda wat in Ongeluk was, sy is oppad Bayview toe. […]
NCA en Boerelegioen werk saam op pad bystand, Stellenbosch, Wes Kaap
NCA Wes Kaap Reaksie 31/01/2020 11:24 R304 net agter Nooitgedacht Estate Stellenbosch area Ben NCA het geval oorgetrek van Namola van n Dame wat langs die pad staan wat se voertuig probleme gee en moontlike insleepdiens gaan benodig. Robin Victor van NCA Wes Kaap Reaksie het dadelik reageer en nodige hulp ontbied. Brigadier David Victor […]
Cellphone Theft, Kraaifontein, Western Cape
16/02/2020 Kraaifontein Cellphone Thief Caught Shortly after 09:00am our Armed Response Officers from Kraaifontein were informed that 2 persons just stole a cellphone from MacDonalds. A brief description was given of the suspects as well as the vehicle that was used. After a short while the vehicle was found in Kraaifontein with no suspects in […]
Residential Burglary, Swellendam, Western Cape
SITREP 07 November 2019 Burglary Residential Swellendam CAS # 270/10/2019 W/O Drysdale Data Source: Johan Reyneke CAW96241 White Toyota Hilux 19h45 âȘLPR alert received for Riversdale WC. Responder AM1 mobilized immediately to N2 for eyes on between Riversdale and Albertinia. 20h16 âȘEyes on confirmed to Navic Control, Albertinia CSC, Da Gamaskop CSC & Kwanonqaba CSC. […]
Gewapende Roof, Kraaifontein, Wes Kaap
Ivor Rogers, Kraaifontein Wes Kaap , 11 September 2019 , 16h50 Gewapende Roof : Vrou was deur 2 mans gewapen met n mes van haar Mobicell foon geroof, beide verdagtes is gearresteer en gesteelde foon is teruggevind . Was bygestaan deur Johannes Titanium Securitas en Danie Sek4 NHW Ivor Rogers, Kraaifontein Wes Kaap . 20 […]