PROJECT PROTECTING OUR ELDERLY AGAINST CYBER CRIMINALS JD
Specialised Security Services feels compelled to address a pressing concern that has been increasingly prevalent in our society: the vulnerability of our elderly loved ones to cybercrimes. It is imperative that children and siblings take proactive measures to safeguard elderly parents from falling victim to scams, fraudulent calls, and online deceptions. Click here to read […]
PROJECT BEWARE OF WORK FROM HOME SCAMS JD
With the rise of remote work opportunities, individuals increasingly seek employment from the comfort of their homes. However, amidst the legitimate job offers one also finds sinister schemes designed to exploit unsuspecting individuals. One prevalent form of deception is the “work from home” scam, orchestrated by cunning fraudsters preying on job seekers’ trust and financial […]
DIENSTE GESTUUR VIR GRONDBESETTING TE STANGER
NCA KZN REAKSIE 19/05/2024 16:14 Ontvang noodroep van Grondbesetting wat besig is om af te speel in Riverside Laan in Stanger. Nodige inligting bekom en SAPD in kennis gestel deur Namola. Teen 17:39 was SAPD nog nie op toneel nie, lid was bereid om te wag tot hulle opdaag om hulle te woord te staan. […]
BYSTAND VERLEEN OP ONGELUKSTONEEL TE MARGATE
NCA KZN REAKSIE 19/05/2024 12:31 Ontvang ‘n noodroep van ‘n lid, vriende van haar was in ‘n ongeluk met ‘n huurmotor in Margate, naby Lucient Sand. Humeure vlam op, hul voel nie veilig. Verkry nodige inligting en reaksie lede van Margate word geaktiveer. Arriveer op toneel, gemoedere bedaar, partye verlaat die toneel om ongeluk by […]
Welstand ondersoek
NCA NW REAKSIE 09/05/2024 21:55 Word gekontak deur bekommerde skoondogter wat nie kontak met haar skoonma kon bewerkstellig nie, sy was Woensdag aand laaste op lyn en vandaar is albei fone af. Versender skakel ook die nommers en bevestig fone is af. Sy is woonagtig op ‘n plaas. Sy het twee maande gelede daar […]
Verdagte gevang, motorfiets terug gevind
NCA FS REAKSIE 30/04/2024 21:16 NCA Reaksie lede reageer na voorval in Kroonstad. Verdagte met ‘n vermoedelike gesteelde motorfiets. Motorfiets is op plaaslike groepe gesirkuleer en eienaar het positief uitgeken. Verdagte is gearresteer vir betreding en diefstal NCA Reaksie lede staan af 22h50 Baie dankie aan almal betrokke.
Inbraak in motorvoertuig te Waterglen
NCA NW REAKSIE – K9 27/04/2024 23:39 Daar word ingebreek in ‘n voertuig wat geparkeer staan op ‘n erf. Reaksielid stel ondersoek in, niks gesteel, drade plat getrap aan een kant. Kry spore en word uitgeken as die van gereelde besoekers in die area. Die area word gefynkamp, dit lewer niks op nie. 23:57 […]
Muurspringers gerapporteer
NCA NW REAKSIE 01/05/2024 02:55 Ontvang ‘n roep vir bystand in Rustenburg waar 2 manspersone oor muur spring tot in die erf. Reaksielede reageer na adres, met aankoms was die betreders reeds weg. Patrollie word in die buurt gery, niks word opgemerk en spanne staan af 03:31. Baie dankie aan almal betrokke.
Trok met vrag gehijack – Terug gevind
NCA GP REAKSIE – ANTI HIJACKING 01/05/2024 22:25 Ontvang inligting dat trok met vrag gehijack is. Tracker word geaktiveer. Inligting word herlei na spanne op die grond. Tracker laat weet trok staan stil op laaste koordinate. Span beweeg in vind trok, vrag is onaangeraak, die vragmotor is gestroop. SAP word in kennis gestel. 22:49 […]
PROJECT_OWNING_AND_KEEPING_PERSONAL_FIREARMS_SAFE_IN_SOUTH_AFRICA
In South Africa, owning and safely storing firearms is regulated by the Firearms Control Act of 2000 (Act No. 60 of 2000) and its subsequent amendments. The Act sets out specific requirements for installing safes for weapons and the safekeeping of personal firearms. Click here to read more…http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2024/04/PROJECT_OWNING_AND_KEEPING_PERSONAL_FIREARMS_SAFE_IN_SOUTH_AFRICA.pdf