10. PRO-AKTIEWE OPTREDE, VOLKSRUST, MPUMALANGA
28/07/2021 18:12 Inligting word ontvang van ‘n verdagte wat agter ‘n bakkie parkeer het en om die bakkie beweeg en in kyk. Die eienaar is bekend aan die informant en is nie in sy bakkie nie. Eienaar word onmiddelik in kennis gestel en NCA MP Volksrust Reaksie word bedank deur eienaar vir hulle pro-aktiewe […]
9. VERDAGTE VOERTUIG BY HOËRSKOOL, VOLKSRUST MPUMALANGA
28/07/2021 09:53 Bystand word gevra vir NCA MP Volksrust Reaksie, daar is ‘n verdagtes in ‘n voertuig by die rugby velde van die Hoërskool, wat die kinders sit en dophou. Met aankoms op toneel word bevestig dat SAPD reeds by die voertuig gestop het en dat hulle die verdagtes ondervra. BAIE DANKIE NCA MP […]
8. VERDAGTE NEEM FOTOS, VOLKSRUST, MPUMALANGA
27/07/2021 14:02 Bystand word gevra daar is ‘n verdagte voertuig, fotos word geneem voor huise in Suid straat. NCA MP Volksrust Reaksie reageer, maar voertuig word nie opgespoor nie. SAPD is ook in kennis gestel en hulle kyk ook uit vir die voertuig. BAIE DANKIE NCA MP Volksrust Reaksie Volksrust SAPD
7. BAKLEIERY, VOLKSRUST, MPUMALANGA
26/07/2021 14:45 Bystand word benodig voor Moll Slaghuis, daar is ‘n bakleiery aan die gang. NCA Volksrust Reaksie lid het die situasie gemonitor tot SAPD op toneel was. SAPD het die situasie verder hanteer. BAIE DANKIE NCA MP Volksrust Reaksie Volksrust SAPD
3. Positiewe arrestasies, Vaaldriehoek, Gauteng
25/07/2021 25/07/2021 Dit is reeds ‘n geruime tyd wat die pad reëlingd op die R59 gesteel word. Twee verdagtes is gewaar met die staal, beide is gearresteer. BAIE DANKIE NCA Vaaldriehoek GP Reaksie SAPD
2. Positiewe diefstal arrestasie, Gauteng
25/07/2021 Tyd 10:00 Gemeenskap lid het NCA GP Reaksie lid gekontak oor ‘n huis braak en het hulp versoek. ‘n Mede NCA GP Reaksie lid het my vergesel na die adres en Kliprivier SAPD is ontbied. Op toneel het die eienaar van die huis meegedeel dat die volgeende goedere gesteel is: Wasmasjien (recoverd ) Microwave […]
6. Veiligheid van eienaar en voertuig word bevestig, Volksrust, Mpumulanga
25/07/2021 11:30 NCA MP Volksrust Reaksie word versoek om ‘n voertuig en eienaar se veiligheid vas te stel in Vukuzakhe, Volksrust. Twee Reaksie voertuie en lede beweeg uit na virtuele baken. Die voertuig het onklaargeraak en is met ‘n tou deur ‘n ander voertuig gesleep. Daar het fout gegaan en die twee voertuie het gebots. […]
5. Brandgevaar, Volksrust, Mpumulanga
24/07/2021 12:23 Navraag word gedoen oor rook wat oor Majuba Park sigbaar is, deur ‘n NCA MP Volksrust Reaksie lid. Terugvoer word gegee, daar is ‘n vuur aan die brand gesteek in ‘n man se erf, waarskynlik tuinvullis aan die brand gesteek, tussen Bushbuck straat en Springbok straat. Ondersoek word verder ingestel en aangemeld dat […]
4. Ondersoek word ingestel na alarm wat afgaan, Volksrust, Mpumulanga
24/07/2021 01:07 Dame stel ons in kennis van ‘n alarm wat oorkant haar huis afgegaan het. Sy sê dit het al reeds ‘n paar aande gebeur. Twee van NCA MP Volksrust Reaksie lede was eerste op toneel. Hulle het die area gefynkam en verseker dat alles veilig is. BAIE DANKIE NCA MP Volksrust Reaksie
3. Voertuig voorgelê, Volksrust, Mpumulanga
23/07/2021 18:56 Bystand word gevra vanaf Standerton. ‘n Wit Polo is gekaap en die slagoffer is ontvoer. Die verdagtes eis ‘n losprys. NCA MP Volksrust Reaksie staan by terwyl Inligting geverrifieer word. NCA MP Volksrust mobiliseer nadat besvestig is dat die voertuig rigting Volksrust beweeg het. Manne kom bymekaar om die beplanning van die situasie […]