5. Bus raak onklaar en staan dwars oor die pad, Bronkhorstspruit, Gauteng

13/02/2021 Om 21:10 in Kruger straat het ‘n bus onklaar geraak en dwars oor die pad gestaan. Dawie het kontak gemaak met die drywer en het NCA GP Reaksie gevra om metro te ontbied na die toneel. Metro het om 22:00 af gestaan. MB Nood dienste het die bus uit die pad verwyder. BAIE DANKIE […]

4. Gesamentlike Operasie Okae Molao, Carletonville/Khutsong area, Gauteng

2021/02/11 ‘n Gesamentlike Operasie is gister uitgevoer waartydens groot suksesse behaal is. Een 9mm pistool waarvan reeks nommer afgevyl is, is gevind. Twee Mans se liggame is gevind in veld in een van die nedersettings in Ext.5. Vermoedelik het gevegte uitgebreuk tussen 6.6 kabel diefstal. Beslag is gelê op n stuk kabel wat nog daar […]

9. ‘n Plaas word geteister deur ‘n vlaag diefstalle, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 11/12 FEBRUARIE 2021 Omstreeks 23:48 11 Februarie is bystand ontbied deur Nico wat geknipte drade ontdek het. Buite Swartruggens na Zeerust.  Nico het ondersoek ingestel en in die modder kon hy ‘n spoor kry. Met aankoms van bystand deur Cinda, Timothy en Willie, is ons op hoogte gebring. Cinda het die […]

Man in hof ná video wys hoe boerboel met mes gesteek is

’n Man het Maandag op ’n aanklag van opsetlike saakbeskadiging in die streekhof in Jan Kempdorp verskyn nadat hy glo ’n boerboel by ’n restaurant in die dorp met ’n mes gesteek het. Lees meer … http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/02/Man-in-hof-na-video-wys-hoe-boerboel-met-mes-gesteek-is.pdf

MR. MIKE BOLHUIS AN EXTREMELY URGENT REQUEST TO THE PUBLIC

MR. MIKE BOLHUIS: AN EXTREMELY URGENT REQUEST TO THE PUBLIC. ALWAYS BE VIGILANT! BE AWARE OF YOUR SURROUNDINGS. BE AWARE OF CRIME. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/02/MR.-MIKE-BOLHUIS-AN-EXTREMELY-URGENT-REQUEST-TO-THE-PUBLIC.pdf

3. Diewe gearresteer, Fochville, Gauteng

10/02/2021 Omstreeks 15:30 het n bejaarde boer op twee mans afgekom wat besig was om by een van sy huise op n plaas in te breek, hulle het klaar n kruiwa vol gesteelde eiendom by hulle gehad.  Hulle het op die vlug geslaan, hy het alarm gemaak en ons het ons geaktiveer.  Ons het ‘n […]

1. Plaasaanval Boskoppie, Kroonstad, Oranje Vrystaat

11/02/2021 09:35 Daar was vanoggend ongeveer 07:20 n plaasaanval net buite Kroonstad +- 8km op die Edenville pad by die plaas Boskoppie. Pieter Swart is deur 4 gewapende mans aangeval. Hy kon daarin slaag om 3 aanvallers te dood en die 4de verdagte is deur Boere en Buurtwag lede aangekeer. SAPD, Boere, Buurtwag, NCA OVS […]

8. Pad bystand, Ventersdorp, Noordwes

NCA NW REAKSIE VENTERSDORP Sondag 07/02/2021 om 17:50 het Timothy Strydom ons gekontak en vir Faan bystand gevra vir ń voertuig wat onklaar geraak het so 40km buite Venterdorp op die N14. Vermoedelik koppelaar probleme. Faan het die kontak besonderhede en virtuele baken vir Rudolph Jacobs, een van ons NCA NW REAKSIE lede in Ventersdorp […]

PROJECT SAVING ON WATER AND ELECTRICITY CONSUMPTION(0)

Specialised Security Services is receiving an exponential number of complaints concerning municipalities and the dereliction of duties by those responsible for the smooth and efficient running of services. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/02/PROJECT-SAVING-ON-WATER-AND-ELECTRICITY-CONSUMPTION0.pdf

MISSING 1 YEAR OLD, CHELSEY AMORE GERMISHUIZEN(0)

MISSING! CHELSEY AMORE GERMISHUIZEN 1 YEAR OLD BABY GIRL COURT ORDER TO REMOVE BABY GIRL FROM THE BIOLOGICAL PARENTS AND TO PLACE HER IN THE CARE OF HER MATERNAL GRANDMOTHER Click here to read more … http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/02/MISSING-1-YEAR-OLD-CHELSEY-AMORE-GERMISHUIZEN0.pdf