7. Gesteelde goedere gevind, Rustenburg, Noordwes
NCA NW REAKSIE K9 Geelhout Park Rustenburg 03/02/2021 Ongeveer 8h00 het Niel Vermaak Boet Vermaak gekontak en gevra of hy met sy spoorhond sal uitgaan om ‘n verdagte in ‘n veld te gaan soek wat ‘n Bush cutter van sy werkgewer se bakkie gegryp het en bosse in is. Ons het uittgegaan met 2 honde, […]
2. Ongeluk N12, Fochville, Gauteng
6/02/2021 Om 21:30 het ons op ‘n ongeluks toneel af gekom. ‘n Motor en bakkie wat is mekaar vasgery het. Die toneel is ondersoek en die beseerdes is na die hospitaal geneem deur die nodige dienste. BAIE DANKIE Corlia Janse van Vuuren NCA GP Reaksie, Afriforumen CPF Chris Janse van Vuuren NCA GP Reaksie, […]
WARNING NEW SCAM ALERT! (PART 3) 5 JAN 2021
Mr. Mike Bolhuis’ identity and reputation are being used to scam unsuspecting victims. (PART 3) Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/02/WARNING-NEW-SCAM-ALERT-PART-3-5-JAN-2021.pdf
6. Motor vehicle accident, Rustenburg, North West
NCA NW REAKSIE RUSTENBURG MOTOR VEHICLE ACCIDENT On Thursday 4/2/2021 at 21:00 we received messages on the Protea Reaction Team about w/app group and a call from the Protea Reaction Team about an accident on the corner of Raasblaar and Pendoring, Geelhoutpark. When we got to the scene we found a Nissan Navara parked on […]
5. DB Boks en Kragkabel diefstal, Swartruggens, Noordwes
NCA REAKSIE SWARTRUGGENS DB BOKS EN KRAG KABEL DIEFSTAL 4 Februarie 2021 Omstreeks 10uur is ons verwittig dat drade geknip is aan die N4 se kant op n plaas +/-4km uit Swartruggens rigting Zeerust. Die eienaar het die buurman gebel om te hoor of hulle krag ook af is, en dit was aan. Met ondersoek […]
4. Veediefstal, Renosterfontein, Rustenburg, Noordwes
NCA NW REAKSIE RENOSTERFONTEIN RUSTENBURG VEE DIEFSTAL Dinsdag 2 Februarie 2021 ongeveer 19:00 terwyl ons op ń huisbraak toneel op die K4 pad besig was, is Charl Visser in kennis gestel dat daar 28 beeste en 4 skape gesteel is op die buurplaas. Charl het hul protospan geaktiveer. Die drade was op 4 plekke geknip […]
3. Moontlike kabel diefstal, Rustenburg, Noordwes
Datum: 03 Februarie 2021 Tyd ontvang: 12:15 pm Tyd op toneel: ongeveer 12:25pm Phokeng pad Stene jaard (Wimpie) Oproep ontvang van Boet NCA K9 oor n Moontlike kabel diefstal en branding van Kabels langs Stene Jaard Phokeng. Op toneel gearriveer Geen Verdagtes en Geen kabels aangetref, slegs ‘n brandede Band BAIE DANKIE Jurie Robbertse en […]
2. Diewe beweeg vinnig in Noordwes, Rustenburg, Noordwes
Datum: 02 Februarie 2021 Tyd ontvang: 13:29am Tyd op toneel: ongeveer 13:33am Langeberg Oord (Kompleks), Azaleapark, Rustenburg Willie het die boodskap van ń Annelise GPF Rustenburg sektor 3 ontvang dat daar ń positwe inbraak was by die huis in Langeberg Oord die kompleks teen die berg. Die mense wat bo in die kompleks bly was […]
PROJECTS KNOCKS AND SCAMS (PART 21) PET SCAMS 29 JAN 2021
With more and more people working from home owing to the COVID-19 pandemic, the need for pets as companions has increased dramatically. In correspondence to this need, scams have also compounded increasingly. Specialised Security Services receives numerous cases of people paying more and more for pets and then never receiving the promised animal. Click here […]
Searching for Chippo
How experts have been tracking the elusive hippo.. click on the link to read morehttp://How experts have been tracking the elusiv hippo