What to do when you’re hijacked

What do you do when you are hijacked?  Click here to watch the video … http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/02/VID-20210215-WA0000.mp4

Hoekom gaan jy uit jou huis? BESEF DIE ERNS

Hoekom gaan mense uit hulle huise as hulle honde agressief blaf? Dan nogal vrou alleen terwyl haar man in die bed lê en slaap? Die vrou erken nou sy het dom opgetree en nie gedink nie. Baie mense het al oor die jare hulle lewe verloor of was sleg aangerand nadat hulle n geraas buite […]

Safety tips regarding burglaries/attacks

… Safety tips Although it is important to have a fence, it won’t always keep out attackers. Always have strong safety gates which are always locked. Strong burglar bars in front of windows are also important. If attackers try to break down burglar bars or safety gates it can provide you with the time needed […]

10. Vermiste persone word gevind, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 18 FEBRUARIE 2021 Omstreeks 8:30 het ons ‘n nood oproep ontvang deur Timothy Zietsman NCA lid. Sy broer het hom verwittig dat n vriend se broer en die vriend se seun verdwyn het. Laaste kontak was 23:15, 17 Februarie 2021, na hulle sonder brandstof gaan staan het net buite Rustenburg. Tinus […]

7. Mielies word gesteel

18/02/2021 DS1 & DS11 het omstreeks 03:00, Randvaal Daleside area, ‘n bakkie teegekom sonder insitendes.  Nadat ons om die blok gery het, het was die bakkie nie meer waar hy gestaan het nie.  Ons het af beweeg oor die rivier brug, in Karee straat en waargeneem dat die bakkie weg trek by mielie lande.  Die […]

PROJECT EXPOSED JULIE EASTES

KIND-HEARTED PEOPLE ARE MORE LIKELY TO GET SCAMMED AND MISTREATED!  Click the link to read more … http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/02/PROJECT-EXPOSED-JULIE-EASTES.pdf

PROJECT ANIMAL ANTI CRUELTY

Specialised Security Services has been actively involved in the recent horror-incident of the brutal attack against OSCAR, the Boerboel. Mr. Mike Bolhuis, an avid activist for the protection and conservation of animals, and his team of specialist investigators have worked tirelessly against this crime and numerous others brought to our attention by concerned citizens. It […]

6. Gesamentlike Operasie in Bekkersdal en Westonaria, Gauteng

13 – 14 Februarie 2021 Gesamentlike Operasie in Bekkersdal en Westonaria gister làat middag tot vroeg vanoggend. 139 persone is gearresteer vir ondermeer onwettige mynbou, onwettige immegrante, drink in die openbaar, arrestasies vir dronk bestuur en onwettige bedryf van Sjebeens, word gesluit, mense wat nie gehoor gee aan die reëls van die Grendelstaat se regulasies […]

3. Sterfte, Hennenman, Vrystaat

13 Februarie 2021 Omstreeks 12:58,  is Lourens van National Crime Assist gekontak en gevra om n ambulans te reël vir ‘n sterfte te adres van ‘n vriend. ER24 is direk gekontak maar kon egter nie dadelik help nie omrede hulle nog uitstedig was. Daar is toe deur Namola kontak gemaak en gevra om n ambulans […]

2. Onklaar voertuig, Hennenman, Vrystaat

13/02/2021 Omstreeks 00:04 op 13 Februarie 2021 het die Vrystaat Reaksie Hoof van NCA OVS Reaksie en een van sy lede, Nico van den Heever, wat saam hom patrollie gery het gaan aflaai by die huis, daarna is ‘n voertuig wat in die pad staan opgemerk. Daar is by die voertuig gestop en gevra of […]