1. Swendelaars in Lichtenburg, Noordwes
01/02/2021 Ongeveer 10:00 het ‘n Reaksie lid van NCA Noordwes stilgestaan in Nelson Mandela Rylaan om regs in Krige Laan te draai om vir ‘n aankomdende voertuig te wag wat van vooraf gekom het met ‘n indikasie flikker om ook in Krige Laan te draai. Twee mans het tot na aan haar voertuig vanuit die […]
1. Joint Ops, Centurion, Gauteng
NCA Centurion Gauteng Saturday 30 January 2021 07:30 Joint Ops SAP, POPS, TMPD, and other entities. Parade was held at Wierdabrug Police station at 07:30. Target: Drugs Alcohol Stolen Property Various operations in different areas within Centurion took place, searching for above mentioned . The Ops was very successful especially discovering and destroying a dagga […]
33. Kabel diewe op heterdaat betrap, Swartruggens, Noordwes
NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 30 Januarie 2021 By een van die groot ligpale is die drade reeds voorberei om gesteel te word. Die drade was vasgemaak met ‘n tuinslang en eenkant reeds uit die las getrek. Met patrollie is die boosdoeners betrap en hulle het die bosse ingevlug. BAIE DANKIE Sarel de Klerk- NCA-SERA Nico […]
32. Drywer word in kennis gestel van diesel lek, Swartruggens, Noordwes
NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 30 Januarie 2021 In Van Riebeeck straat oorkant die voere, het ‘n lorrie gestaan wat diesel gelek het omrede dit ongelyk gestaan het, die drywer is wakker gemaak en verwittig, en die drywer het sy trok geskuif sodat hy op meer gelyk grond staan. BAIE DANKIE Sarel de Klerk- NCA-SERA Nico […]
31. Fiets diefstal word verhoed, Swartruggens, Noordwes
NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 30 Januarie 2021 Swartruggens, Lovegrove str, was ‘n dogtersfiets onder die lapa, met patrolie was daar plus minus 10+ verdagtes op fietse, en ‘n paar in die erf gewaar wat by die fiets was, ons het gestop en hulle gekofronteer en hulle het gehardloop, oor die drade gespring en weg gehardloop. […]
30. Oortreding, vandalisme en diefstal, Swartruggens, Noordwes
Op 29/01/2021 is ons deur ‘n gemeenskaps lid in kennis gestel dat daar klanke en beweging by die verlate komando kantore is. Met aankoms het ons ‘n gemeenskaps lid gekry en hy het saam met ons na die toneel gegaan, drie mans het ook ondersoek ingestel en ons gese daar is iemand wat besig is […]
29. Moontlike betreding, Rustenburg, Noordwes
NCA NW REAKSIE RUSTENBURG Jaco Heymans het ‘n boodskap net na 24:00 op die 29/02/2021 ontvang dat ‘n dame hulp benodig. Honde het erg tekere gegaan en sy het vermoed dat daar was mense in die veld langs haar huis of iemand in haar erf was. Jaco en Wessel het dadelik reageer en is toe […]
28. Luislang word verwyder, Swartruggens, Noordwes
NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS REPTIEL VERWYDERING Op 28/01/2021 Het Paula een van ons gemeenskaps lede op n plaas buite Swartruggens geskakel en gevra dat ons asb n luislang verwyder. Hy of sal ek se sy was reeds gevang, en ons moes net oorlaai in vervoerbak en dan gaan vrylaat. Sarel, Nikita en Milize het reageer […]
27. Huisbraak, Boshoek, Noordwes
NCA NW REAKSIE BOSHOEK HUISBRAAK DONDERDAG 28/1/2021 OM 23:17 Gideon het ‘n oproep van Ina ontvang dat inbrekers, op die Silica Myn pad, besig is om in te breek . Gideon het SAPD gekontak en is ook uit na die perseel. Naby die plot het hy een van die werkers gekry wat vasgebind was […]
26. Reptiel verwydering, Swartruggens, Noordwes
NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS REPTIEL VERWYDERING Op 24/01/2021 hey Alet van Wyk ons geskakel om ‘n luislang te gaan verwyder uit haar hoenderhok. Sarel en Nikita is uit na die toneel waar hulle die luislang binne in die hoenderhok aangetref het. Nikikta het binne in geklim om die slang te vang maar dit het verby […]