PROJECT: CYBERBULLYING AND THE INCREASE IN SUICIDE
๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-cyberbullying-and-the-increase-in-suicide
PROJECT: MURDER – THE LATE MISS ANIKA SMIT
๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-murder-the-late-miss-anika-smit
PROJECT: THE RISING THREAT OF LOST-STATE OWNED FIREARMS IN SOUTH AFRICA
๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-the-rising-threat-of-lost-state-owned-firearms-in-south-africa
PROJECT: MISSING PERSONS FOUND MURDERED AFTER FARM ATTACK
๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-missing-persons-found-murdered-after-farm-attack
PROJECT: NOTORIUS RACKETEER – MR. WESLEY ROUX (PART 15)
THE ABSOLUTE ABUSE OF THE AUTHORITIES AND THE JUDICIAL SYSTEM – MS. CHANTELLE VAN ROOYEN ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-notorious-racketeer-mr-wesley-roux-part-15
ASSISTEER MET P4 PASIรNT
NCA GP REAKSIE 31/10/2024 13:40 NCA Reaksie lid ontvang ‘n noodroep in Shikrastraat Elandspoort. Op toneel vind NCA Reaksie lid as volg: Een man 68 jaar oud op die grond, by nadere ondersoek is daar geen teken van lewe. Per Namola ref nr 101090 is Gauteng Medical vir deklerasie ontbied. NCA Reaksie lid kontak SAPD […]
BYSTAND VERLEEN IN OORDOSIS VOORVAL
NCA FS REAKSIE 30/10/2024 04:32 NCA Reaksielid ontvang inligting van ‘n oordosis wat plaasgevind het in Tweespruit. Per Namola word Ambulans ontbied. NCA Reaksie lede op toneel vind dat pasiรซnt stabiel is net baie deurmekaar. 05:15 Ambulans staan af, pasiรซnt word vervoer na Ladybrand Hospitaal. Almal staan af. Baie dankie aan almal betrokke.
MISDRYF MET KRAG BOKS
NCA GP REAKSIE 29/10/2024 19:40 Ontvang ‘n noodroep van ‘n bakleiery te Battle Straat Elandspoort. Op toneel vind NCA reaksie lid asvolg: Een jong man erg onder die invloed van alkohol met menige sigbare beserings aan sy gesig, besig om te peuter in n oop krag boks. Die persoon is R300 betaal om die misdryf […]
ASSISTANCE ON ACCIDENT SCENE
NCA GP REAKSIE 29/10/2024 21:00 NCA Responder received a voice note stating that there is an motor vehicle accident on 97 5th Avenue we went to go and assist on the scene. As we got there we saw it was one vehicle that sped into an tree infront of 97 taking out there water meter […]
ONTSTOKE INWONERS TE PELSER LAAN
NCA GP REAKSIE 26/10/2024 20:05 Oproep word ontvang dat die gemeenskap ontstoke is in Pelserlaan Elandspoort. NCA Reaksie lede vind op toneel groot groep gemeenskap wat saamdrom. Op die grond word uitgewys elektriese kabels wat ‘n persoon gepoog het om onwettig te koppel op die City of Tshwane kragboks. Vinnig is die kabels verwyder. Na […]