GESTEELDE WENDY-HUISE TERUG GEVIND
NCA GP REAKSIE 26/10/2024 08:00 NCA Reaksielid ontvang ‘n boodskap dat 5 Wendy houthuise gesteel is deur die nag in die reservaat. NCA Reaksie lede besoek die perseel in Elandspoort waar die moontlik gesteelde wendy houthuise staan. Met fotos is lede na Metro Polisie om inligting te verskaf. 11:55 daag verskeie metro voertuie op by […]
SLANG UIT ERF VERWYDER
NCA GP REAKSIE 26/10/2024 07:15 NCA Reaksielid ontvang ‘n noodroep van ‘n slang in Steyn Straat Elandspoort. Op toneel word daar ‘n jong slang gevind. Tipe slang was op daardie stadium onbekend aan almal op toneel. ‘n Vinnige besluit is geneem en lede het besluit dat die slang na Pretoria Nationale Dieretuin geneem moet word. […]
SELFMOORD POGING GESTUIT
NCA FS REAKSIE 23/10/2024 15:38 NCA Reaksie lede reageer na ‘n selfmoord poging op die N1 brug by Kroonstad. SAP en plaaslike sekuriteits maatskappye asook NCA op toneel. Dame is veilig van brug verwyder en SAP neem saak verder NCA en ander dienste staan af. Baie dankie aan almal betrokke.
PROJECT: URGENT – FARM ATTACK AND KIDNAPPING
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-urgent-farm-attack-and-kidnapping
NCA ALERT: Understanding self-defence and the use of deadly force in South Africa
Date: 2024/10/28 You May Share This Public Document Introduction: In South Africa, the alarming rise in violent crimeβincluding over 30,000 murders and 50,000 rapes annuallyβhas made the issue of self-defence increasingly relevant. As citizens face daily threats to their safety, it is crucial for the public to understand their rights regarding self-defence, particularly the use […]
PROJECT: LOUIS LIEBENBERG – MR. AND MRS. LIEBENBERG AND ASSOCIATES (PART 7)
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-louis-liebenberg-mr-and-mrs-liebenberg-and-associates-part-7
SUCCESS PROJECT: CRIMINAL AND SCAMMER – WARNING! – EMILE DE WITT
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/success-project-criminal-and-scammer-warning-emile-de-witt
PROJECT: WANTED FOR THEFT – MORNΓ PIENAAR
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-wanted-for-theft-mornΓ¨-pienaar
π£π₯π’ππππ§: ππ’π¨ππ¦ ππππππ‘πππ₯π – π π₯. ππ‘π π π₯π¦. ππππππ‘πππ₯π ππ₯π₯ππ¦π§ππ
π£π₯π’ππππ§: ππ’π¨ππ¦ ππππππ‘πππ₯π – π π₯. ππ‘π π π₯π¦. ππππππ‘πππ₯π ππ₯π₯ππ¦π§ππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-louis-liebenberg-mr-and-mrs-liebenberg-arrested
BYSTAND BY BEJAARDESORG EENHEID
NCA GP REAKSIE 22/10/2024 10:25 Ontvang ‘n noodroep om 10:25 vir bystand by die Bejaarde Sorg Eenheid in Danville. Reaksie lid vind op toneel as volg: ‘n 85 jarige dame wat na bewering geval het. Dame reageer nie op aanraking nie en maak ook nie haar oΓ« oop nie. Daar is wel sigbare beserings. Ambulans […]