SUSPICIOUS VEHICLE APPREHENDED

NCA SUCCESS REPORT MP RESPONSE TEAM 10/11/2024 10:29 NCA receive information from vehicle moving between Standerton and Volksrust. Vehicle involved with weapons, linked to arrest in Nelspruit last week. Cameras are activated. Move toward Vryheid . Members of Vryheid activated. Vehicle was picked up and three suspects arrested. No weapons found. NCA responders stand down. […]
SHOOTING INCIDENT

NCA SUCCESS REPORT MP RESPONSE TEAM – VOLKSRUST 02/11/2024 14:40 NCA received information that a person was shot by Total (Debonairs). Standing down on scene. Three male suspects fled the scene, driving towards Ermelo Road in a White Polo with a sun roof. No registration number at present available. Ambulance was dispatched to the scene. […]
VERDAGTES IN GEWAPENDE ROOF TE VOLKSRUST VASGETREK
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 07/10/2024 12:46 Noodroep ontvang van dame wat aanmeld dat daar ‘n ongeluk voor haar erf gebeur het, een van die voertuie betrokke het deur haar heining gebars. Insittendes van hierdie voertuig het weg gehardloop. NCA Reaksie lede staan af op toneel en bekom volgende inligting. Die persone wat weg gehardloop […]
VERDAGTES MET JAGHONDE
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 20/09/2024 12:00 NCA Reaksie lid sien ‘n groep mense beweeg met hul jaghonde uit die rigting van ‘n plaas in Volksrust distrik met ‘n groot hoeveelheid “droppers” wat hul dra. Span beweeg uit daarheen. By verdagtes is in besit van skerp handgemaakte wapens en pikstele gekry. SAP word ontbied na […]
Tref en trap in Volksrust
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 15/08/2024 19:12 Berig ontvang van ‘n persoon wat raak gery is by die hoërskool. NCA Reaksie lid beweeg uit na die toneel. Met sy aankoms op toneel was al die nodige dienste reeds daar. By nadere ondersoek is vasgestel dat dit ‘n tref en trap was. Niemand het dit sien […]
NCA Volksrust Responders assist SAPS
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 10/08/2024 21:09 Received a call from SAPS to assist with a violent tennant fighting with the landlord in Charlestown. Arrived on scene responders assist SAPS to getting situation under control and putting man in custody. NCA Responders accompanied SAPS to the Station where the law took its course. NCA standing […]
HOUSE ON FIRE
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 08/08/2024 10:26 Received a call for help with a house that’s on ffire.NCA Responders standing down on scene. Fire Department and Ambulance dispatched to the scene. Fire Department put fire out. All parties standing down. Thank you to all involved.
VERDAGTE VOERTUIG
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 06/08/2024 09:11 Berig ontvang van verdagte voertuig wat in rigting van Standerton beweeg. Reaksie lede wag voertuig in by ingang van Standerton asook Amersfoort Afdraai. VOERTUIG word opgetel, reaksielid draai om en volg voertuig rigting Volksrust. Verdagte voertuig handhaaf ‘n vinnige spoed. SAPD en Verkeer word ontbied om mense by […]
HIJACKED VEHICLE RECOVERED
NCA MP REAKSIE – ANTI HIJACKING 08/07/2024 21:01 Reports received of an Toyota Hilux been hijacked. Vehicle fitted with Netstar tracking device. Unit been activated. Tracing commence. At 21:07 “Ignition off” registered. Responders drive to last location near Balfour. 21:22 Standing off at Location. Vehicle found abandoned. All services on scene. Scene handed over to […]
VOERTUIG VASGETREK WAT BRANDSTOF BUIT IN STANDERTON
NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST 08/07/2024 16:51 ‘n Wit Toyota Condor met geen nommerplate het by BP in Standerton brandstof ingegooi en weggery met die pyp nog in die bek van die brandstof tank. Voertuig beweeg in rigting van Wimpy. Reaksie lede van Volksrust wag voertuig in by ingang van Volksrust so ook by Perdekop. […]