MOONTLIKE KAPING GEFNUIK
NCA MP REAKSIE 21/05/2024 15:59 Inligting ontvang dat daar gepoog word om ‘n trok wat beweeg tussen Standerton en sy bestemming – Newcastle te kaap. ‘n Rooi motor probeer om trok tot stilstand te dwing. Drywer het met eienaar in kontak gekom wat dan om bystand gevra het. Eienaar was voortdurend met drywer in kontak. […]
VERMISTE FIETSRYER – NELSPRUIT
MP REAKSIE NELSPRUIT 10/02/2024 14:00 Fietsryer is as vermis aangemeld nadat hy gaan ry het en nie terug gekom het huistoe nie. MET AANKOMS op toneel is beskrywing gegee en soektog het begin in die betrokke area. Man is gevind en ongedeerd herenig met sy familie. Baie dankie aan almal betrokke.
1. Vermiste dame en kind, Mpumalanga
MP Reaksie NCA 05/01/2023 Ongeveer 17:23 Inligting word ontvang van ‘n vermiste dame en kind in n Silwer VW Polo. ACCSU is gelaai op NCA se groep vir verdere hulpverlening. NCA MP Reaksie lid het uitbeweeg na die toneel waar die vermiste persoon se kar gevind is en afgekordon was. Met aankoms by toneel […]
1. Gewapende roof, Mpumalanga
NCA MP Reaksie 8/11/2022 19:30 Gewapende roof Omstreeks 19H30 het 4 gewapende mans ‘n egpaar oorval en van hul elektroniese toerusting en bankkaarte beroof. Die een slagoffer was op daardie oomblik met hul daaglikse radiotoetse tussen Bure besig en kon nie daarin slaag om alarm te maak nie. Al die radios is ook geneem. Beide […]
3. Bystand tydens mediese noodsituasie, Ermelo, Mpumalanga
5 Mei 2022 20:36 NCA lede was gekontak om bystand te bied, daar was ‘n persoon wat ‘n moontlike beroerte/hartaanval aanval gekry het. NCA lede het dadelik na die ligging vertrek. Die familie het intussen ook Nooddienste ontbied. NCA lede het op die toneel gebly tot en die laaste nooddienste die toneel verlaat het. […]
2. 15 jarige kind gesoek, Ermelo, Mpumalanga ‘n 15 jarige kind het die oggend sy huis verlaat op sy bergfiets, met n nota aan sy ouers. Sy ouers het dit rapporteer. NCA MP Reaksie lede was in direk kontak met die vader, wat moontlike liggings gestuur het en was dankbaar dat NCA lede hom kon bystaan. Die ouers was later in kontak met die kind en het aan ons die laasgesiende ligging gestuur. Die seun is opgespoor om 14:45. Die ouers was saam met die NCA lede op die toneel toe die kind gevind is. NCA het op toneel gebly tot die kind saam met sy ouers na hul huis vertrek het. BAIE DANKIE NCA MP Ermelo Reaksie lede betrokke
04 Mei 2022 13:42 ‘n 15 jarige kind het die oggend sy huis verlaat op sy bergfiets, met n nota aan sy ouers. Sy ouers het dit rapporteer. NCA MP Reaksie lede was in direk kontak met die vader, wat moontlike liggings gestuur het en was dankbaar dat NCA lede hom kon bystaan. Die ouers […]
1. NCA Reaksie lede verleen hulp aan SAPD Lid, Ermelo, Mpumalanga
27 April 2022 16:40 Op pad terug vanaf Hendrina, het twee NCA MP Ermelo Reaksie lede opgemerk dat ‘n SAPD lid langs die pad hulp benodig, waar hy 6 verdagtes vasgetrek het, wat onwettig die Myngrond betree het. Hulle het hulle voorgestel en hulp aangebied, wat welkom was. Om 17:53 het NCA lede afgestaan op […]
2. Betreder gearresteer, Volksrust, Mpumalanga
02/03/2022 07:11 ‘n Poging tot inbraak is aangemeld en NCA Volksrust Reaksie lid het dadelik gereageer. ‘n Dame is aangekeer in die erf van ‘n inwoner. Die gemeenskap was opstandig teenoor die betreder. NCA Volksrust Reaksie het tussen party getree tot SAPD opgedaag het en haar inhegtenis geneem het. BAIE DANKIE NCA Volksrust Reaksie SAPD […]
1. OTM Rowers gearresteer, Volksrust, Mpumalanga
NCA Volksrust Reaksie MP 1 Maart 2022 Oproep is ontvang van SAPD lid dat voertuig gesien is in Volksrust waar die voertuig in Ermelo betrokke was by rooftog vroeër 3 Mans het n man by OTM geroof van R5000 Vertrek en Ermelo Reaskie Spanne kon nie voertuig rigting aandui nie maar wel omliggend ingelig Voertuig […]
1. Armed robbery, Volksrust, Mpumalanga
22/02/2022 Armed robbery at Bradlows was reported via Volksrust Community Patrol whatsapp group, 2 members of NCA MP Volksrust Reaksie arrived first on scene to find that the robbers left the scene prior to their arrival, info was given that they fled from scene using a white mini bus in the direction of Standerton. We […]