Gesteelde voertuig terug gevind, Gauteng

NCA ANTI HIJACKING & VEHICLE THEFT 20/04/2024 14:24 Verdagte voertuig staan drie dae geparkeer in Koraalboom straat. Voertuig word getoets en kom terug as gesoek. Betrokke voertuig is gesteel op 18/04/2024 in Pretoria. SAPD Hammanskraal word gekontak. SAPD neem besit van voertuig en word by die 13 Stoor ingeboek. Baie dankie aan al die betrokke […]

NCA GP Reaksie lewer bystand na ongeluk

15:27 14-04-2024 Gauteng Reaksie Omstreeks 14:37 het NCA GP Reaksie lid ‘n oproep ontvang op nood groepe van ‘n ongeluk op die N12 Oos net ná Kraft road in Benoni. Nood dienste is onmiddellik ontbied en na 10 min is daar 5 nood voertuie op die toneel.  Een persoon het sy lewe verloor nadat die […]

NCA Vrystaat Reaksie lewer bystand na storm in Kroonstad

07 /04/2024 17:21 VRYSTAAT REAKSIE Groot storm los bars in Kroonstad op die laat Sondag middag. Al die Kroonstad Responders is betrokke. Dit is ‘n muurnes van bedrywighede. Die responders spring in help waar nodig met huise wat oorstroom, paaie word toegemaak en gemonitor. Verslae van padtoestande word deur gegee. Sommige areas was meer geaffekteer […]

Hulp word verleen aan bejaarde dame, Gauteng

6/04/2024 20:16 GP REAKSIE Hulp word verleen aan ‘n bejaarde dame in ‘n rolstoel wat na bewering verdwaal het op die hoofweg naby Ashley straat. Met aankoms op toneel is die dame daar aangetref. Die redaksielid het die dame in die rolstoel gestoot tot by haar woning. Waar sy veilig en warm agtergelaat is. Reaksie […]

Ondersoek lei tot vlak graf, Gauteng

Sondag 7/4/2024 12:20 GP Reaksie Responders ontvang inligting van die sekuriteit dat daar ‘n wegkruip plek is in die reservaat waar persoonlike besittings, gekry is in die berg. Lede van Sekror 2 het ook die optrede meegemaak. Die wegkruip plek is gevind met ‘n verskeidenheid van persoonlike Items. Span beweeg verder teen berg op, kom […]

Hulp word verleen by ongelukstoneel, Gauteng

NCA GP Reaksie 05-04-2023 17:46 Een van NCA GP Reaksie lede het op ‘n ongelukstoneel afgekom. Die lid het gestop en dadelik begin assesseer en ambulans, Metro polisie sowel as insleepdienste ontbied. Die Reaksie lid het almal op toneel kalm en rustig probeer hou. Met die aankoms van Metro polisie en insleepdienste het die Reaksie […]

PROJECT CHILD PORNOGRAPHY AND PHOTO MANIPULATION AB

Specialised Security Services was recently contacted by the concerned parents of a 15-year-old girl who fell victim to photo manipulation by a group of boys in her age group. By the time the girl and her parents were made aware of what was going on, the situation had escalated from photo manipulation to extortion, where […]

PROJECT_PROTECTING_PERSONAL_INFORMATION_WHEN_NAVIGATING_THE_INTERNET

Specialised Security Services continuously repeats our concern regarding personal safety when navigating the internet. It might seem redundant for knowledgeable members of the public, however the number of cases we receive validates yet another confirmation of safety protocols. Click here to read more … http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2024/03/PROJECT_PROTECTING_PERSONAL_INFORMATION_WHEN_NAVIGATING_THE_INTERNET.pdf

THE WATER OR TANKER MAFIA

South Africa’s infrastructure has been teetering on the verge of collapse. Our water supply is a serious concern. Rand Water, which supplies household water to Gauteng, has directly attributed the water shortage crisis to municipal mismanagement and inadequate capacity. The issue is the lack of municipal action to address the deteriorating water infrastructure. The basic […]

PROJECT_URGENT_UPDATE_KIDNAPPED_TEENAGER_FIREHIWOT_THOMAS_ABEBE

Specialised Security Services is once again requesting the public’s help in providing information on the whereabouts of this 18-year-old girl, who is still missing. Click here to read more… http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2024/03/PROJECT_URGENT_UPDATE_KIDNAPPED_TEENAGER_FIREHIWOT_THOMAS_ABEBE.pdf