6. Man moontlik onder die invloed van dwelms, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes
22/11/2021 13:35 Bystand is gevra waar ‘n man moontlik onder die invloed dwelms probleme veroorsaak. Eienaar het gevra dat die man die plot moet verlaat of verwyder word. NCA NW Reaksie lede op toneel het via Namola SAPD ontbied. Terwyl gewag is vir die SAPD hedie man begin om homself te beseer met n […]
5. CIT Rustenburg, Noordwes
21/11/2021 12:30 NCA NW Reaksie is ingelig van ‘n groot slag en automatiese geweervuur bo by Heuwelsig. Inligting is bekom dat dit ‘n Kontant in transito rooftog is tussen die Civicentre en die Eendjiepark. Lede van RCCF, GPF, NCA en Sekuriteits Maatskapye het gaan bystand verleen om die verkeer te reguleer en om SAPD bystand […]
4. Poging van inbraak, Kliprivier, Gauteng
21/11/2021 22:34 Romeo 7, Delta 1, Delta 2 het Kliprivier SAPD is ontbied vir bystand. Tydens ‘n poging tot inbraak het een van die verdagtes die wagte probeer aanval, die wag het die aanvaller met pepersproei gespuit en al drie verdagtes het gevlug na die feld agter die perseel langs die R59 en hoeke […]
3. Arrestasie, Daleside, Gauteng
18/11/2021 ‘n NCA lid, in samewerking met verskeie rolspelers, oor ‘n tydperk van twee/drie maande en deeglike ondersoek is daar ‘n positiewe arrestasie gemaak op 18 November 2021 in ‘n vermoedelike kindermolestering saak. BAIE DANKIE Hotel 5 Peace Officer Midvaal Daleside Volunteers NCA GP Reaksie SAPD
1. Gewapende roof, Brackenfell, Wes Kaap
17/11/2021 21:45 ‘n NCA WK Reaksie lid was in ‘n winkel kompleks, toe hy twee mense sien hardloop wat in ‘n winkel was. Drie gewapende mans het in daardie winkel ingestap en almal na agter in die winkel forseer en hulle van beursies en fone beroof. Die winkel se kontant in die tille is ook […]
4. Pro-aktiewe optrede, Durban, KwaZulu Natal
KZN Reaksie NCA 5 Nov 2021 19:42 Sondagmiddag 14:00 ‘n Kaart is opgetrek van ‘n Bos by Virginia, omrede inbrake toegeneem het in die laaste week. Gesteelde goedere is gevind en deurgegee vir SAPD. Tot dusver geen verdagtes maar Area word dopgehou Indien verdagtes vasgetrek word en Sake oopgemaak word met Saaknrs sal dit deurgegee […]
4. Voertuig gevind, Noord Wes
NW Reaksie NCA Koster 12 Nov 2021 NCA reageer op n telefoon oproep van mense op ‘n plaas buite Koster in verband met n voorval van ‘n man, wat ‘n voertuig gevat is sonder toestemming. ‘n Beskermingsbevel is ook teenoor die man uitgereik. SAAK nr 28/11/2021 Koster GPF en NCA NW Koster Reaksie lede, NCA […]
16 November 2021 Len Cloete Interviews with Mike Bolhuis
Click here for the interviews with Mike Bolhuis regarding Len Cloete http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/11/16-November-2021-Len-Cloete-Interviews-with-Mike-Bolhuis.pdf
Misdaad toneel/Crime scene
MISDAAD TONEEL In meeste van ons is daar ‘n opregte omgee vir ons medemens, ons wil help en bystaan ten tye van nood. Dit gebeur egter dikwels dat misdaad tonele gekontamineer word, júis deur hierdie opregte omgee mense. Dit word nie doelbewus gedoen nie, maar as gevolg van ‘n gebrek aan kennis. Die klok kan […]
PROJECT – FIREARM PROTOCOL
Herewith some rules, regulations, and rules of engagement regarding firearm cases. Take note that this is Part 1 of a series of projects that will follow regarding firearm incidents/situations. Do read our previous projects regarding firearm protocol and the law regarding the possession and the use of firearms. Click here to read morehttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/11/PROJECT-FIREARM-PROTOCOL.pdf