PROJECT WANTED PERSONS (PART 16)

We request the public’s assistance in tracking down the following suspects. It is important to bring these felons to justice.  Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/PROJECT-WANTED-PERSONS-PART-16.pdf

2. Poging tot kabel diefstel, Rustenburg, Noordwes

2. Poging tot kabel diefstal, Rustenburg, Noordwes 04/01/2021 Ons het ‘n boodskap ontvang 22:04, waar daar beweer word dat 3 mans besig was om lamppaal kabels te steel by Watsonia Rylaan Substasie op die hoek van Dr Maroko en Watsonia Rylaan. Dawid Erasmus en Johan Cronje was eerste op toneel waarna die verdagtes gevlug het. […]

1. Gesteelde kragopwekker, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

01/01/2021 Ongeveer 10:00 het Mnr Dirker agter gekom dat sy kragopwekker gesteel is. NCA Rietvlei, K9 Eenheid is ontbied omstreeks 10:05, aangesien daar baie spore was. Boet, Boela en Trudie Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid, het spoor gevat met die honde +/- 3 km ver tot by die hek van die TPA huise […]

1. Swanger dame benodig hulp, Randfontein, Gauteng

  04/01/2021 08:50 ‘n Noodoproep vanaf ‘n swanger dame word ontvang. Sy benodig dringend ‘n Ambulans by haar woning, Sean du Plooy kon hoor die dame is in pyn en het self uitbeweeg terwyl hy besig was om die Ambulans te ontbied. Met sy aankoms vind hy die dame in haar kamer waar sy ontsluit […]

Success with joint Operation, Boksburg, Gauteng

2020/12/31 During a joint Operation NCA East Rand members, CPF Sector 1, 4 and Boksburg Afriforum made the following arrests:* 1 x Drinking in Public * 3 x Drug related * 1 x Rape * 1 x Driving under the influence. Congratulations on a job well done! Our thanks to: -NCA East Rand Members -CPF […]

Suksesvolle Arrestasie, Buffelspoort, Noordwes

⚔️ NW REAKSIE⚔️ 📌Buffelspoort📌 31/12/2020 om 18:00 het Charl Visser NCA/RLD/Buffel Sekuriteit ń suksesvolle deurbraak gemaak deur ń gewapende bravo man te arresteer nadat daar ń roof gepleeg was. Met verdere ondersoek is ń vuurwapen, handskoene en balaclava gevind waar dit versteek was. SAPD is gekontak en die persoon is saam met bewysstukke aan SAPD […]

Gmail – PROJECT _ ELTROXIN

ELTROXIN NEW FORMULATION The formulation change to the well-known Eltroxin tablets is alleged to cause severe side-effects. Eltroxin is a medication used extensively to regulate thyroid problems. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Gmail-PROJECT-_-ELTROXIN.pdf

PROJECT HARPO, THE HIPPO (PART 2) (1)

Important contact details of the task team leader, Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/PROJECT-HARPO-THE-HIPPO-PART-2-1.pdf  

Selfmoord poging word gestuit, Pretoria, Gauteng

25/12/2020 Daar het vanoggend ‘n oproep ingekom van ‘n moontlike selfmoord poging op die R101/N14 brug waar ‘n dame reeds aan die anderkant van die reëling staan om voor ‘n voertuig in te spring van die brug af. Delta Victor 1 was onderweg daarheen. Op toneel aangekom het ons die persoon omsingel, haar oorrompel en […]

Plaas aanval te Mareetsane, Noordwes

22/12/2020 Plaas aanval te Mareetsane 20/12/2020 00:13 Mnr Pretorius was lande toe om om te sien na die plantery. Mev Naomi Pretorius is in haar bed oorval deur twee gewapende aanvallers, daar was ‘n derde aanvaller buite. Sy is met ‘n pistool oor die kop geslaan en gedreig. Een van die aanvallers het op haar […]