4. Gesteelde wapens en kontant, Bokfontein, Swartruggens, Noordwes

02/01/2021 Mnr Johan Heyser sy vrou en kleinseun was uit huisig van 10h30 tot 17h00.  Met hul terug keer het hul agter gekom die huis is oopgebreek by hoofslaapkamer se venster.  By nadere inspeksie het hul gesien die geweer kluis is oop geskiet.  Daar was ‘n 12br haelgeweer, 7.65mm pistool en .270 jag geweer gesteel […]

3. Gesteelde Koper, Hartbeespoort, Noordwes

06/01/2021 Twee wagte het in die bos geloop op pad werk toe. Tussen Sunway en Bonanza het die wagte 3 verdagtes gesien kopper brand en hulle het dadelik met Pieter de Bruin telefonies inverbinding getree. Pieter het gaan ondersoek instel. Drie verdagtes is vasgetrek en die Hartbeespoort SAPD is ontbied. Na 10 min het hulle, […]

7. Oorstromings, Loch Vaal, Barrage, Gauteng

Saterdag 2021-01-02 TYD: 08:45 tot 13:00 PLEK: Bloempark plotte/kleinhowes – Loch Vaal, Barrage area (Loch Ave tussen die R42 en die Potchefstroom pad) Op Saterdag 2 Januarie 2021 om 08:45 het ek, Michael Keeve NCA Reaksie GP, berig ontvang van ‘n inwoner van plot 10 Bloempark dat die Klein Rietspruit en die Rietspruit self wat […]

6. Gesteelde beeste gevind, Wadela, Gauteng

07/01/2021 Ons het ‘n oproep ontvang van gesteelde beeste wat gevind is.  5 koeie en 5 kalwers is gevind waar hulle in ‘n ou murasie versteek is. Die brandmerk is na gegaan en die eienaar is opgespoor.  Beeste is positief geidentifiseer waarna ons die beeste terug besorg het aan die eienaar.  Daar is 1 arrestasie […]

5. Vee Slagting, Fochville, Gauteng

  06/01/2021 Het op toneel af gekom waar daar 3 beeste geslag is by Mnr Theo Malan in die Fochville area.  Daar is goeie leidrade in die saak, die saak word ondersoek.  Arrestasies sal volg. BAIE DANKIE Libby & Willie Malan, NCA GP Reaksie STIC Gauteng Vee diefstal Saak nom 47/012021 Fochville Gauteng

4. Vragmotor knipmes op die N12, Westonia, Gauteng

06/01/21 15:25 Het op CPF Emergency Responce groep ‘n nood boodskap ontvang van ‘n motor ongeluk op die N12 rigting Westonaria. Is uit na toneel. Trok het geknipmes en Nissan bakkie getref. Geen beserings. Bakkie is ingesleep. Verkeer, Ambulanse en SAPD was op toneel. BAIE DANKIE Corlia Janse Van Vuuren, NCA GP Reaksie Verkeer, Ambulans […]

3. Brandende gebou te Homelake treinstasie, Randfontein, Gauteng

06/01/2020 Inligting word 14:05 vanaf inwoners in Randfontein ontvang dat Homelake Trein Stasie aan die brand is. Dawie Prollius meld dat die Brandweer reeds ontbied is. Met aankoms word die area beveilig wat n risiko is vir die omstaanders.  Brandweer arriveer op toneel omstreeks 14:20 waarna hulle die vuur geblus het en seker gemaak het […]

2. Gewapende transito rooftog, Randfontein, Gauteng

06/01/2020 09:24 word inligting ontvang van ‘n bevestigde gewapende transito roof te Randfontein op die R28 verby Mohlankeng. Met aankoms op die toneel, word distansie gehou en gemonitor terwyl gepoog word om moontlike leidrade op te volg. SAPD Randfontein word inkennis gestel, waarna hulle voertuie ontbied het sowel as ander Nooddienste. Ingevorde inligting word deurgegee […]

PROJECT_MISSING_PERSONS_CELENTE_JANSE_VAN_RENSBURG_AND_HER_2_MINOR

Celente Adriana Neeltjie Janse van Rensburg and her two children went missing on 2 December 2020 from Rocca Marina, Sandile Thusi nr.9, Durban whilst on holiday with her fiancé. She was last seen departing with her two minor daughters in a white bakkie. click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/01/PROJECT_MISSING_PERSONS_CELENTE_JANSE_VAN_RENSBURG_AND_HER_2_MINOR.pdf Also read: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/kinderontvoering-en-mensehandel-hoe-groot-is-die-probleem-werklik/