2. NCA tesame met Buurtwagte vind gesteelde voertuig, Vrystaat

FS Reaksie NCA Kroonstad Gesteelde voertuig gevind Op Saterdag 18 Nov’23 omstreeks 16h20 is ‘n Hyundai H100 bakkie wat plaaslik gesteel is, se uitkyk op plaaslike buurtwag groepe gedeel. Vrystaat NCA reaksie lede in Kroonstad te same met Buurtwag patrolleerders het die voertuig opgemerk op die R76 Viljoenskroonpad. Die voertuig is positief uitgeken en is […]

1. Verdagtes gearresteer, Welkom, Vrystaat

FS Reaksie NCA 03/11/2023 NCA FS Reaksie lede en Kroonstad Buurtwag het 08h10 reageer nadat ‘n voertuig vermoedelik bank kaarte gesteel het by ‘n OTM in Kroonstad. Voertuig is agterna gesit rigting Welkom. Lede is geaktiveer in Welkom en te same met SAPD is die voertuig afgetrek en verdagtes is 08h35 gearresteer te Welkom. Hulle […]

2. Winkeldiewe vasgetrek, Kroonstad, OVS

FS Reaksie NCA 17/02/2023 Kroonstad Omstreeks 11:06 is besonderhede van ‘n voertuig deurgegee wat moontlik betrokke was by ‘n roof in Parys. Die voertuig was opgemerk in die rigting van Kroonstad. Reaksie manne het bygestaan en SAP Highway Patrol het die voertuig op R721 Vredefort afgetrek met 3 verdagtes. Bevestiging is ontvang dat dit nie […]

1. Gesteelde voertuig teruggevind, Bethlehem, OVS

FS Reaksie NCA 17/02/2023 Bethlehem Omstreeks 10:45 ‘n gesteelde grys Fortuner in Bethlehem aangemeld. Voertuig was op die R57 rigting Heilbron. Zamdela/Sasolburg SAP is inkennis gestel asook NCA FS Reaksie lede. SAP het die voertuig opgetel en afgetrek net voor Zamdela. 3 Verdagtes is gearresteer Voertuig teruggevind 1 Vuurwapen en gesteelde goedere is gevind deur […]

1. Veediewe vasgetrek, Bloemfontein, Vrystaat

25 Maart 2022 ‘n Veediefstal-sindikaat wat vermoedelik verantwoordelik is vir honderde gesteelde skape sedert September verlede jaar, is net na half twee Vrydagoggend buite Bloemfontein op heterdaad betrap. Veertig skape is terug gevind waarvan ongeveer vyf reeds dood was. Volgens een van die mans wat die veediewe help vastrek het, is die skape se pote […]

1. Poskantoor in Deneysville beroof, Deneysville, Vrystaat

“Drie gewapende mans het die poskantoor binnegestap en geëis dat die kluis oopgesluit word” Lees verder op Maroela Media … https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/poskantoor-in-deneysville-beroof/ BAIE DANKIE Bernardt van Niekerk en Deneysville NCA Reaksie lede

1. Verdagte trok nagegaan, Kroonstad, Vrystaat

Inligting word ontvang van ‘n verdagte trok wat lyk soos een wat vroeër aangemeld was as gesteel.  SAPD is in kennis gestel. NCA OVS Reaksie lede en Kroonstad Buurtwag lede het die trok ingewag en voorgekeer. Kroonstad SAPD en Highway patrol was vinnig op toneel. Bestuurder van trok was onsteld aangesien dit ‘n misverstand was. […]