13. Voetganger ongeluk, Witpoortjie, Gauteng

GP Reaksie NCA 04/10/2023 Tyd: 10h39 Op toneel vind ons dat die man in die middel van die pad lê en het die pad toegemaak met die bakkie voor die voetganger, WSRNW Buurtwag het die pad agter my bakkie toe gemaak met cones en so wel as first Help towing. Het in kontak gekom met […]

12. Motorfiets ongeluk, Witpoortjie, Gauteng

GP Reaksie NCA 13/10/2023 17h46   Hulp word benodig op motorfiets ongeluk toneel. JMPD, National Crime Assist, die buurtwag WSRNW en ambulanse was binne 12 min op toneel sowel as First Help towing. Twee manne op motorfietse sowel as ‘n voetganger is beseer tydens die ongeluk. Pasiënte is na Robertson – en Laratong hospitaal geneem. […]

11. Voertuig botsing, Mogale City, Gauteng

GP Reaksie NCA Ongeluk op KHS-stopstraat. Vrydag 13 Oktober 2023   Voertuig botsing het gebeur 20:10 en botsing op geklaar is 21:10 In Mogale City het ‘n voertuig agter in ‘n ander voertuig vasgery. Gelukkig was daar geen beserings in beide voertuie nie, maar die tieners in die betrokke karre was geskok. Die toneel het […]

9. Huisbraak, Danville, Pretoria, Gauteng.

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 7 Oktober 2023 9. Huisbraak, Danville, Pretoria, Gauteng. Voorval het plaasgevind tussen 16:00 en 16:45. 2 x Plat skerm TV’s netjies uitgeplak. Dames sowel mansklere uit kaste verwyder. Kos uit die yskas. Vir nou was dit die meeste wat dadelik opgemerk was. Voertuig volgens Bure betrokke. Wit BMW dolfyn shape. […]

6. Bakleiery by besigheid in Danville, Pretoria, Gauteng.

GP Reaksie Pretoria Wes. 05 Oktober 2023 17:05 ‘n 10 jarige seun se oorbel bloei. Daar is ‘n duidelike hand merk op regter wang en ‘n erg opgehewe rooi Streep op sy lae rug. Daar is ook ‘n man wat se regter hand bloederig steeds met stuk yster in sy hand. 17:25  PW  SAPD13 op […]

5. Bestuurder vra bystand, Elandspoort, Pretoria, Gauteng.

6 Oktober 2023 17:11 Kabels is teen ‘n paal afgesny vermoedelik deur vandaliste. 3 CoT voertuie is op toneel. 19:45  alle voertuie onttrek vanaf die toneel. Metro begeleide wag by brandweer stasie. 19:46 onttrek vanaf die klagtes.

4. Bystand benodig te Elandspoort, Pretoria, Gauteng

GP Reaksie NCA Preroria Wes 05 Oktober 2023 10:40 Twee verdagtes was besig om met elektriese kabels los te maak. 11:03  PW12 op toneel en die twee verdagtes word ingelaai. Klag word gelê by Metro Polisie.