3. Vrou benodig bystand Elandspoort, Pretoria, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 02 Oktober 2023 18:55 ‘n 64 jarige dame, reageer nie, maar haal wel asem. 19:03 ontbied Ambulans per Namola Ref nr 101590. 19:58 A0954 Gauteng Emergency Medical services op toneel. 20:16 Pasient P1 Pretoria Wes Hospitaal, vervoer die man hospitaal toe met ID en hospitaal kaart. 20:37 onttrek vanaf hospitaal […]
2. Moontlike tref en trap, Danville, Gauteng.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 01 Oktober 2023 09:15 Met ons aankoms vind ons as volg: 1 x man wat teen die pad lê te Transoranje voor die Daspoort tonnel. Daar is geen reaksie maar dis duidelik die persoon haal steeds asem, na bewering is die persoon al van voor 06:00 sigbaar op die toneel […]
1. Bakleiery by winkel, Danville, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 30 September 2023 17:50 Hulp word ontbied weens ‘n bakleiery op die h/v Dan en Heathly weg Danville. Op toneel vind ons as volg: Twee mans het ‘n erge woordewisseling in ‘n winkel gehad. Een man is erg onder die invloed van alkohol. Buite die winkel het een van die […]
19. Bystand word verleen aan Waste Management Pretoria, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 25 September 2023 bevestig met die Direkteur van Waste Management vir die vergesel van 5 vullis trokke in die Danville Elandspoort area vanaf 20:00. Ons roete was Elandspoort met 2 trokke. Die rede vir die vergesel van trokke is omdat die drywers nie die area ken nie. 00:32 al 5 […]
18. Incident Report, Krugersdorp, Gauteng
INCIDENT REPORT: National Crime Assist Date: 2023/09/26 Time of call: 07:40 Time Scene Cleared: 12:50 Call type: Cave-in Location: Shaft 9, West Village Description of scene: While attempting to apprehend illegal Miners an illegal mine wall collapsed trapping illegal miner/s. Due to the instability of the terrein, the search & possible rescue was called off […]
17. Skoolkind sak inmekaar by Spaza, Elandspoort, Gauteng.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 22 September 2023 Op toneel: ‘n Seun reageer op die oog af nie, maar hy haal asem. Ek was nie ingelig dat Ambulans reeds gereël is nie. 12:11 Gauteng Emergency A0726 op toneel, volgens Ambulans personeel is dit moontlik dwelm oordosis. 12:30 Ambulans onttrek. Patient P2 na Kalafong Hospitaal 12:31 […]
16. Dame jaag in erg in wat net in en tree aggresief op, Pretoria Wes, Gauteng.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 18 September 2023 13:17 Op die toneel: ‘n Baie emosionele dame skree onsamehangend en gooi iets na die huis wat ‘n venster breek. Sy word beveel om die perseel onmiddellik te verlaat en sy gee gehoor aan die versoek. Sy probeer egter by ‘n ander erf in ry, maar word […]
15. 83 jarige dame word deur Huurders geteister, Danville, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 15 September 2023 17:29 17:35 op toneel saam met CMS Special investigations. Jong 24 jarige man is teenwoordig. Die huis ruik na Dagga rook. Buite op die agterstoep vind ons 2x tuisgemaakte Dagga pype. Ek raai die dame aan om ‘n Beskermingsbevel teen die Huurders uit te neem. Die jong […]
14. NCA staan SAPD by, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 16 September 2023 07:10 Met behulp van K9 Eenheid wor daar in verskeie vertrekke positief gereageer op reuke. Die operasie was suksesvol. 09:33 einde van operasie. Alle rolspelers onttrek vanaf die toneel. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie TRT Tactical K9 Eenheid SAPD
13. Beseerde man benodig hulp, Gauteng
GP Reaksie NCA 08/09/2023 18h30 ‘n Jong man se knieg is gedislokeer, tydens sokker en hy verkeer in baie pyn. Die mense van die buurt het die seun begin skuif, omdat hulle nie kan wag vir die Ambulans nie, ten spyte daarvan dat ons kapsie maak daar teen. Ons onttrek dus van die toneel. Op […]