23. Motorongeluk, Danville, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes 28 Oktober 2023 15:30 15:37 Kontak Namola vir Metro Polisie. First Help sleeptrok op toneel. 16:17 MP0036 op toneel. AR 313/10/2023 word geopen. 17:05 Almal onttrek vanaf die toneel.
22. ‘n Ouer dame wat moontlik mediese hulp benodig, word aangemeld, Elandspoort, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes 28 Oktober 10:55 11:04 Op toneel. 11:18 Dame weier mediese hulp. 11:19 Onttrek vanaf die toneel vir nou. 13:20 Terug by toneel … alles steeds dieselfde en steeds word mediese hulp geweier. 13:25 Onttrek heeltemal van die klagte.
21. Swerm bye val mense aan in Elandspoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 27 Oktober 2023 18:10 Verskeie voetgangers en kinders is reeds gesteek maar sover niemand ernstig nie. Verskeie persoonlike items het in die vlug verlore agtergebly in die pad. 18:46 Bye raak baie rustiger nou, hulle het in ‘n paal ingetrek en daar is niks wat ons nou verder kan doen […]
20. Onwettige sinkhuis in reservaat word opgerig, Danville, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes. 26 Oktober 2023 18:00 19:50 Gemeenskap is besig om daar saam te drom. 20:05 Paaie word toegemaak met brandende voorwerpe. 21:20 Misdaadvoorkoming PW50 op toneel. Metro polisie illegal landgrab eenheid daag op. 22:06 Almal onttrek vanaf die situasie.
19. Bystand word gelewer aan die vullis verwyderings trokke in Elandspoort, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes. 25 Oktober 2023 07:30 08:03 Eerste trok daag op. By nadere inspeksie waar sluipslapers slaap merk ek dat meeste goed verwyder is niemand insig. Tydens die skoonmaak proses is al die sakke klere en rondlê goed op ‘n hoop gestoot en die struike word ook plat gestoot. 11:36 3 x trokke […]
18. Ondersoek word ingestel nadat ‘n groot klomp gemeenskapslede in ‘n steeg in Elandspoort gewaar word.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 24 Oktober 2023 09:12 By navraag blyk als onder beheer te wees maar die drywer van eie TLB se die mense pls in hulle werk. Dadelik kontak Direkteur Waste Management en se dat op toneel is. Inspekteur J daag ook op en als raak rustig. By nadere ondersoek van die […]
17. Distress call, NCA Respond, Witpoortjie, Gauteng
GP Reaction NCA 21/10/2023 Saturday The owner of Multisave dispatched for the neighborhood watch WSRNW and distressed call was logged on the Witpoortjie Emergencies Crime Prevention Volunteer Unit that someone is in her premises and that her daughter was home alone and requested all Emergency Services on the group to please help and help […]
16. Moontlike brandstigting,Danville, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes. 14 Oktober 2023 15:18 Op toneel vind ons as volg: Wendy huis wat as ‘n woning dien brand sowel as ‘n Rooi VW Golf. Brandweer op toneel. Na bewering het die jongste seun homself in die Wendy toegemaak en dit aan die brandgesteek maar toe die vuur te warm word het […]
15. Verdagte peuter by mini sub stasie, Danville, Gauteng.
GP Reaksie Pretoria Wes. 12 Oktober 2023 15:35 Verdagte het ernstige brandwonde opgedoen. PW12 daag op en verwyder die verdagte van die toneel na Pretoria Wes Hospitaal. Metro diefstal ondersoek beamptes op toneel. Lede van Elektrisiteit vanaf Fortsig is ook op toneel. Omdat niemand n saak open nie is die verdagte medies behandel en ontslaan. […]
14. Huis brand, Danville, Gauteng.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 12 Oktober 2023 11:05 Wendy-huis aan agterkant van hoofhuis is aan die brand. Gedeelte van hoofhuis besig om ook te brand. Brandweer is op toneel. 12:22 Brandweer het onttrek. 12:25 Onttrek vanaf die toneel.