1. Siek persoon, Elandspoort, Pretoria Wes
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 30 April 2023 omstreeks 07:55 ontvang ‘n oproep in verband met ‘n siek persoon. 08:03 staan af te Elandspoort. Blanke Man 47 Baie bleek, reaksie baie swak, gooi op, sukkel om asem te haal. 08:07 Noodroep na Namola vir Staats Ambulans met Verwysing 10697. 08:51 Begelei Ambulans vanaf Kerkstraat na […]
5. Kaping, Danville Westview, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 27 April 2023 omstreeks 20:50 ontvang ‘n oproep in verband met Kaping van motorvoertuig 21:05 Staanaf te Danville Westview. Op die toneel vind ons 4 verskeie Tracker eenhede sowel as ‘n rescue voertuig… PW11 op toneel asook ongeveer 8 voertuie van ander gemeenskapslede wat op die noodroep reageer het en […]
4. Botsing, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 29 Maart 2023 omstreeks 14:56 te Staatsartilerie SAP botsing. Voertuig met SAPD uniform gekleede lid het agterin P211 vasgejaag. Geen ernstige beserings nie. 911 RAS EMERGENCY op toneel. Logistieke afdeling van Polisiestasie daag op. 15:14 onttrek vanaf die toneel.
3. Beseerde persoon word gehelp, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 19 April 2023 omstreeks 12:29 is daar videos geplaas op ‘n misdaad bekamping groep in ons omgewing. Dadelik het ons gery om ondersoek te gaan instel. Omstreeks 12:55 staan ons af te h/v Sytze Wierda en Prosperitas Strate waar n beseerde persoon uitgewys is in die veld. By nadere ondersoek […]
2. Sluipslaper gooi inwoner met klippe, Gauteng
GP Reaksie NCA PTA Wes 14 April 2023 omstreeks 09:43 ontvang oproep ivm bakleiery. 09:49 staanaf te h/v Martini Henry en Veldkanonstraat Elandspoort. Sluipslaper het ‘n boom huis gemaak aan die pad se kant. Morsigheid en lastigheid het die nabye inwoner woedend femaak. Die sluipslaper gooi haar met klippe uit die boom en ‘n aggresiewe […]
1. Opruiming na storm Danville, Pretoria Wes area tref, Gauteng
GP Reaksie NCA PTA Wes Op 10 April 2023 omstreeks 08:50 ontvang oproep van bome wat omgeval het in Danville Pretoria Wes area. 09:05 staanaf te h/v Carolin en Duffstrate Danville.. Boom is ontwortel en le oor ‘n motorhek. Reël met Afriforum lede vir hulp. 10:18 onttrek na volgende toneel. Toneel Geerestraat opgelos en skoon. […]
PROJECT NEW PONZI SCHEME IN SOUTH AFRICA ATLAS ZA JD
Yet another Ponzi scheme has hit South Africa, it is called “AtlasZA”. The scheme promises investors easy returns for doing simple tasks, referring people, and investing small amounts of money. The scheme claims to be a renewable energy company with a successful track record in implementing numerous renewable energy projects. The company has come under […]
14. Bande word verwyder en na SAP geneem, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 19 Maart 2023 Omstreeks 14:00 op patrollie. Kol. is telefonies inkennis gestel dat ons weer beskikbaar en op die pad is. Onwettige rondlê en versamelling van buite bande word verwyder om die brand daarvan te voorkom en na die SAP geneem. 18:00 staan af te Kenyonstraat Danville. Reel vir Beradings […]
13. Bejaarde man aangeval en gedood, Gauteng
GP Reaksie NCA 19/03/2023 16H00 Bystand is gevra van ‘n bejaarde dame wat hulp benodig nadat haar klein seun hulle aangeval het. Op pad na die toneel het sy weer geskakel en gesê die klein seun het sy oupa geslaan en hy lê nou net op die vloer en beweeg nie. Op toneel is bevestig […]
12. Gekaapte trok en sleepwaens gevind, Westenaire, Gauteng
GP Reaksie NCA 25/03/2023 10H00 Bystand is rakende vermoedelike gesteelde sleepwaens. NCA GP Reaksie lede ry na die Pin drops om die sleepwaens op te spoor. 19H00 is die sleepwaens gevind, maar het gesukkel om die Eienaar op te spoor. NCA GP Reaksie in Germiston is gevra vir bystand om die Eienaar op te spoor […]