11. Car accident, Gauteng
GP Reaction NCA 🚨Incident Report🚨 Incident Type: Car accident Date:08/05/2023 Time:13:55 Place: C/o Genr Smuts and Van Riebeeck, Gauteng Reported by: V23 MODUS I was approaching the robot at Van Riebeeck and Gen Smuts Ave where I saw a Toyota Avanza in the middle of the road with Regnr JGxxxxGP. Taljaart taxi. Apparently the truck […]
10. Gesteelde motorfiets gevind, Danville, Pretoria Wes, Gauteng
06 Mei 2023 13:25 ontvang inligting in verband met moontlik gesteelde motorfiets in Danville gesien. 13:45 Ondersoek word ingestel en ontvang terugvoer oor waar die motorfiets is. Saak nommer is bekom. Op toneel word die motorfiets gevind. Verdagte vlug en kon nie weer opgespoor word nie. 15:12 Staan af.
9. Bystand word gelewer in Proklomasie Heuwel, Pretoria Wes, Gauteng
06 Mei 2023 09:45 Bystand word gevra om patrollie te doen in Proklomasie Heuwel. Staan lede Van ADT by terwyl verskeie voorvalle van verdagte rondstaande persone aangemeld is. Omstreeks 10:40 word ‘n boodskap van ‘n voertuig ongeluk. Alle nooddienste is op toneel. Funcare ambulance vervoer 1 pasient na hospitaal. Metro polisie op toneel. Onttrek vanaf […]
8. Stolen truck and trailer recovered on R557, Gauteng
Date: 05/05/2023 Time: 08:30 Today, a truck trailer was spotted abandoned on the R557. Action was taken and came out as a truck, and the trailer was stollen with a load of flat screen television all gone, unfortunately. The trailer was impounded by midvaal peace officers. Case number can be provided Thanks to all members […]
7. Vullis strooing, Danville, Pretoria Wes, Gauteng
4 Mei 2023 14:49 Klagte word ontvang dat Vullis verwyderingsinstansie, vullis dromme in die straat uitgooi. Vullis trok werkers het asblikke in die straat en voor ‘n erf uitgegooi in Danville. Neem klaer na metro Pretoria Wes om ‘n Bylae klagte te lê. Gemeenskap begin self gemors optel. 15:40 staan terug vanaf die toneel.
6. Bystand verlang in Hermanstad, Pretoria Wes, Gauteng
4 Mei 2023 13:06 Op toneel word 8 sluipslapers gevind. Een van die besighede het 2 Sluipslapers toestemming gegee om voor die winkel te slaap as hulle dit skoon hou, wat nie gebeur nie. Die 6 aan die oorkant van die pad is baie hard sprekend en dreigend teenoor voetgangers. In NCA GP Reaksie lid […]
5. Mediese bystand verlang, Noordheuwel, Krugersdorp, Gauteng
3 Mei 2023 10:37 Bystand gevra vir mediese hulp vir bejaarde. Netcare is ontbied. Hulle het gearriveer en bejaarder behandel. Die Bejaarder is hospitaal toe geneem vir verder behandeling. Staan af: 12:00 Dienste op toneel NCA Netcare 911 RV Netcare 911 Ambo
4. House Robbery, Noordheuwel, Krugersdorp
Date: 3 Mei 2023 Time of call: 09:23 Call type: House Robbery Location: Noordheuwel, Krugersdorp Description of scene: 4 Suspects follow the owner of the house. When he stopped at his gate. 3 Suspects jumped out with balaclavas, and the other one sat in the car. 1 Suspect hit the Owner with a Firearm […]
3. Arrestasie, Pretoria, Gauteng
GP Reaksie NCA 02/05/2023 10H08 Onwettige immigrant op privaat grond gesien, gearresteer Het oproep gekry van ‘n persoon wat op privaat grond rondloop. Ons het die persoon gekry en gearresteer na baie vrae, hys ‘n onwettige immigrant van Zimbabwe. Die persoon is by die Polisiestasie.
2. Vermiste seun, Pretoria, Gauteng
GP Reaksie NCA 02/05/2023 08H05 Vermiste seun Ons het ‘n oproep gekry van ‘n seun wat vermis is. Die seun het gister middag 16H00 01/05/2023 vermis geraak. Van die mense het gesê daar het ‘n wit voertuig gestop die seun gegryp en hom in die kar in gegooi en hom aan gehou in ‘n veld […]