11. Algemene patrollie tydens nasionale stilstand, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 18 Maart 2023 Omstreeks 14:00 meld telefonies aan by Kol SAP Pretoria Wes vir algemene patrollie hele Pretoria Wes area. Doel van patrollie. Verwyder van onwettige versameling van buite bande in die omgewing waar daar gewoonlik bande gebrand word. 16:10 Staan af te Transoranje weg en Van Dalsen straat vir […]

10. Bystand verleen op verskeie sake, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 20 Maart 2023 Omstreeks 08:24 ontvang oproep van gewapende roof by 3 Spazashops en inbraak by Poskantoor te Lotus Gardens. Saam met SAP Pretoria Wes. 09:07 By Lotus Gardens is verdagte aangekeer nadat hy mure gespring het. Gelaai in PW SAP13 voertuig. 09:40 Onttrek uit Lotus Gardens. 13:20 Bystand gevra […]

7. Kind in nood, Danville, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 21 Maart 2023 Omstreeks 13:30 word bystand gevra ivm kind in nood. 13:42 staan af op toneel. 17 jarige blanke seun was aangerand deur sy oupa. Hy wil nie terug gaan huistoe nie. 13:47 kontak telefonies Kapt v Koppa Maatskaplike Dienste van SAPD Pretoria Wes. Die nodige leiding ontvang ek […]

5. Onstabiele dame in hospitaal opgeneem, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 14 Maart 2023 Bystand gevra omstreeks 07:05 te Elandspoort. 07:23 staan af. Man vra dat hulp asb ontbied moet word vir onstabiele dame. Per Namola is ‘n noodroep geplaas vir SAP en Mediese bystand. 08:12 Dame word vervoer na hospitaal en NCA GP Reaksie lid volg in hul voertuig. 08:30 […]

4. Suspect arrested, Gauteng

GP Reaction NCA 08/03/2023 17:57 We responded to a suspect trying to stab someone. When we arrived on scene we found that he had stolen lights and solar panels off a house and the Owner made chase. The suspect was apprehended and detained. There were 2 suspects on scene while the other one fled in […]

3. Bystand verleen nadat sekuriteitswag geskiet is, Krugersdorp, Gautend

GP Reaksie NCA 04/03/2023 Bystand is gevra nadat 4 verdagtes ‘n sekuriteitswag dood geskiet het. Die 4 verdagtes het die toneel verlaat en na ‘n drinkplek gegaan nie ver van die toneel af nie. Daar het hulle weer mense geroof en nog ‘n persoon geskiet. Die persoon is na Hospitaal geneem vir verdere behandeling. Soos […]

2. Gesteelde item terug gevind, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA 01/03/2023 Pretoria Wes Omstreeks 18:46 ontvang ‘n noodroep ivm gesteelde item. 19:03 staanaf te op toneel. Klaer verduidelik dat ‘n groen tuin fietsie gesteel is op 17 Februarie 2023 omstreeks 03:13 volgens Sekuriteits Kamera. ‘n Sluipslaper het klaer meegedeel waar die fietsie is. Bystand vanaf Ubuntu Sekuriteit. 19:20 staanaf op toneel by […]

1. Beweerde aanranding, Daspoort, Gauteng

GP Reaksie NCA 06/02/2023 Pretoria Wes Omstreeks 17:34 is ons deur GP Hoof NCA privaat inkennis gestel ivm ‘n aanranding wat plaasgevind het te Daspoort. 18:14 staan af op saak. Klaagster, beweer dat sy en haar dogter aangerand is deur ‘n mans persoon onbekend aan hulle nadat hul vermoedelik ‘n aangerande dame probeer help het. […]

1. Onwettige plakkers, Roodepoort, Gauteng

GP Reaksie NCA 28/02/2023 Roodepoort Bystand is gevra vir hulp in Roodepoort, Christian de Wet. Onwettige plakkers het in ‘n area ingebreek teen die rivier in die veld. Die inwoners van die area het gevra om te help. Ons het hande gevat saam Security en Metro en die plakkerhuise is verwyder. Samewerking met: Begal Watch […]