12. Dwelmhandelaar, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 27/02 /2023 Krugersdorp Tydens patrollie word ‘n man tussen ouderdom van 35 en 40 jaar gekry wat handeldryf in dwelms in Krugersdorp Witfield Park. National Crime Assist (NCA) in samewerking met SAP het die man vasgetrek en nog dwelms gekry. Die verdagte is gearresteer en geneem na Krugersdorp polisie stasie.

11. Gesteelde motorfiets teruggevind, Pinehaven, Gauteng

GP Reaksie NCA 26/02/2023 ‘n Motorfiets wat in Pinehaven gesteel is 2 dae terug, is aangemeld. Die nodige inligting is ontvang oor die motorfiets en opgevolg. 13:00 het ons by n huis in Krugersdorp Wes aangekom waar 2 verdagtes gestaan het en die motorfiets uitmekaar begin haal het. SAP en Public Safety is in kennis […]

1. Saak van INFINITEC Bestuurder, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA 22/02/2023 13:30 Die saak is vir n vermiste persoon, gesteelde voertuig en besigheids voorraad. Saak nommer: 282/2/2023 Die persoon is tans vermis vanaf Sondag 19/2/2023 en nog geen leidrade van persoon, voertuig of gesteelde voorraad nie.

10. Swembad pomp wat gebrand het, Centurion, Gauteng

GP Reaksie NCA Centurion 25/02/2023 10:50 DV1 het gaan ondersoek instel na hy die rook van die woning gesien kom het. Op toneel is die krag se stroom gebreuk en DV1 het begin om die brand te blus. Geen mediese of ander dienste was nodig nie. 11:15 verlaat toneel.

8. Transitorooftog, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 17/02/2023 18:31 Bystand is aangevra tydens ‘n Transitorooftog besig is op R28 naby die Robertbroom afrit. Informasie het deurgekom dat die verdagtes op pad was Voortrekker toe. In samewerking met SAP het ons gepoog om die verdagtes op te spoor. Groot kaliber rondtes is in die voertuig gevind. Kort daarna is inligting […]

6. Vermoorde se liggaam in veld gevind, Danville, Pretoria

GP Reaksie NCA 11/02/2023 Pretoria Wes 10:05 ontvang ‘n oproep in verband met ‘n liggaam in die veld in Strachenstraat Danville. Nodige dienste reeds op toneel wat sertifisering waargeneem het. Dit word bevestig dat die oorledene vermoor is. Forensies sowel as fotograwe was op toneel terwyl NCA GP Reaksie besig was met verkeer beheer. 14:29 […]

5. Gesteelde hoofhek, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA 11/02/2023 Pretoria Wes Klaer meld aan 09:19 dat die hoofhek van ‘n perseel gesteel is en meld wie die verdagte is. NCA GP Reaksie lid gebruik Namola om SAP na toneel te ontbied. Die gesteelde hek word positief uitgeken by die verdagte se woning deur die eienaar. SAP lid verduidelik dat die […]

4. Nege arrestasies, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 01/02/2023 11:52 Krugersdorp Oproep ontvang van SAPS vir bystand om te help soek na Zamas in die Krugersdorp area. Die soektog het begin en by eerste stop is 5 Zamas gevang waar hulle besig was om grond te was. By die tweede punt was daar 5 Zamas maar hulle het n goeie […]