27. Mediese voorval, Horizon View, Roodepoort, Gauteng

GP Reaksie NCA

VOORVAL RAPPORT:

Datum: 13 Mei 2023
Tyd: 22:40
Tydstoneel skoongemaak: 23:42
Soort oproep: Medies
Plek: Horizon view, Roodepoort

Beskrywing van toneel:
NCA & Dowry het oproep ontvang om bystand te verleen.
Op toneel was Help 24 Secure op toneel saam Dowry.
NCA & Dowry op toneel.
‘n Seun het die pa aan geval en geslaan. Die seun het ‘n venster raak geslaan en sy linkerkant van sy hand het gebloei van die sny.
Paramedikuste het die pa ondersoek vir enige verdere beserings.
Die seun was bedwelm van dwelms wat hy ingeneem het.
Die Pa het Whiskey gedrink tesame met sy medikasie.
Albei het RHT geteken.
Alle nood dienste was op toneel en het  saam met NCA en Dowry onttrek nadat hulle die pasiënte behandel het.

Hulpbronne of dienste op die toneel
NCA
Commed
Help 24 Secure
Dowry
Emer-gemed

Aantal pasiënte en prioriteit: 1x Man – prioriteit P3
Uitdagings: Die seun wou nie saamwerk om behandelimg te ontvang nie.
Algemeen: Toneel is vinnig en versigtig hanteer.

Scroll to Top