7. Voertuig word gestroop op R550, Gauteng
09/09/2021 13:00 Onderweg op die R550 neem ‘n NCA GP Reaksie lid waar, hoe ‘n voertuig langs die pad gestroop word vir parte. Met verdere ondersoek word gevind dat die voertuig die vorige aand in ‘n ongeluk betrokke was en dat SAPD bewus is daarvan. Die eienaar het die voertuig daar gelos en te kenne […]
6. Gekaapte voertuig, Daleside, Gauteng
08/09/2021 19:41 Inligting is ontvang van ‘n voertuig wat in Krugersdorp gekaap is en tans in Daleside opgemerk is. Die voertuig is met deeglike beplanning vasgetrek. Een arrestasie is gemaak. Verdagte is na SAPD Kliprivier toe en was nog op parool vir ander kapings. Die ondersoek duur voort. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie SAPD Kliprivier […]
5. Motor voertuig ongeluk R500/Vereeniging/Potchefstroom kruising, Fochville, Gauteng
05/09/2021 14:53 Boodskap is ontvang van ‘n motor voertuig ongeluk. Twee voertuie was betrokke, 8 beseerders P1, P2 en P3. Twee persone moes uit voertuie gesny word. Beseerdes is na Potchefstroom hospitaal en Carletonville hospitaal vervoer. BAIE DANKIE NCA GP Fochville Reaksie CPF Afriforum Fochville Verkeer Fochville Brandweer Fochville SAPD Droogte Insleep Dienste.
4. Tiener meisie word aangerand, Vereeniging, Gauteng
05/09/2021 10:51 ‘n Oproep word ontvang van n tiener meisie wat aangerand is in Leeuhof Vereeniging, nadat 5 seuns haar probeer roof het, by ‘n winkel, in die gebied. Met aankoms op toneel is die verdagtes gekry en SAPD is ontbied. SAPD het die minderjarige seuns op toneel gewaarsku, nadat die meisie nie ‘n […]
3. Brutale aanval, Drumblade, Gauteng
04/09/2021 07:25 Klaer ontbied hulp. Pasiënt het 3 steekwonde opgedoen, 1 is 4 vingers van die sleutel been af waar die long beskadig is, 2 is op sy rug waar 1 by sy blad is en die ander in sy nek spier 4 vingers van sy nek af. Noodhulp is aangbied tot Netcare 911 […]
2. Motor voertuig ongeluk, Gauteng
03/09/2021 16:32 Klaer meld ‘n motor voertuig ongeluk aan. ‘n Grys Suzuki en Wit Peugeot is betrokke. Suzuki bestuurder wou verbysteek en die bestuurder het beheer verloor oor sy motor. Twee insittendes moes uit hulle voertuie gesny word en een is kritiek. Beseerde pasiënte is na Union hospitaal vervoer. Union Ambulans dienste asook ER24 […]
1. Erf springer, Vanderbijlpark, Gauteng
01/09/2021 21:40 Klaer meld aan dat daar erf springers gereeld pla. In die laaste 7 maande was daar verskeie voorvalle wat plaasgevind het. Van poging tot roof, poging tot kaping, krag boks peutering tot erf springers. Verdagtes gebruik ook dieselfde patroon van beweging, wat wil voorkom asof dit dieselfde verdagtes elke keer is. Daar […]
2. Opsetlike brandstigting op kleinhoewe, Gauteng
31/8/2021 20h10 Inligting is ontvang van ‘n persoon wat geld bedel en toe die eienaar nie vir hom geld wou gee nie, het hy die kleinhoewe se gras aan die brand gesteek. SBBV (Sinoville Brand Besteidings Vereniging) is ontbied asook SAPD. Die brandstigter is gevang, waarna SAPD hom inhegtenis geneem het. SBBV het die brand […]
1. Poging tot huis inbraak, Gauteng
26/08/2021 21:40 Responders: Tango 4 en Romeo 7. Klaer se beskrywing van die verdagtes se klere oorbelle en rugsak was positief. Ons het hulle vasgetrek in ‘n bou konstruksie huis (wat hulle besig is om te bou) +- 500m van die huis waar die poging tot inbraak plaas gevind het. 2 verdagtes was positief uitgeken […]
3. Positiewe arrestasies, Vaaldriehoek, Gauteng
25/07/2021 25/07/2021 Dit is reeds ‘n geruime tyd wat die pad reëlingd op die R59 gesteel word. Twee verdagtes is gewaar met die staal, beide is gearresteer. BAIE DANKIE NCA Vaaldriehoek GP Reaksie SAPD