1. Protes Steeldeele Suidheuwels, Johannesburg, Gauteng

GAUTENG REAKSIE NCA Datum: 05/10/2021 Plek: Steeldeele Suidheuwels Johannesburg GP Saak: NUMSA Staking Ongeveer 08:00 uur Dinsdag oggend het die lede van NUMSA ‘n staking protes gehad in Steeldeele waar hulle vergader het by Revive Elektricol Transformer, ongeveer 30 van die lede die Maatskappy se hek afgeruk het en toegang gekry tot die perseel waar […]

16 .Verdagtes op perseel, Gauteng

21/09/2021 09:30 Inligting is ontvang dat daar ‘n verdagte gewaar wat staal en koper draade in ‘n rugsak gedruk het. SAPD was op toneel, maar verdagte het gevlug. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie Midvaal Natnol Sekuriteit Afri Guard Sekuriteit

15. Verdagtes op perseel van besigheid, Midvaal, Gauteng

  26/09/2021 00:01 Vier verdagtes het ‘n gat deur ‘n muur gebreek, aan die R59 se kant van die perseel. Hulle het by drie verskillende afdelings van die gebou probeer inbreek en geslaag deur die diefwering oop te breek by ‘n venster en ‘n deur se slot af gebreek. Hulle het gepoog om 4 ton […]

14. Veldbrand, Drumblade, Gauteng

  24/09/2021 14:52 ‘n Veldbrand word aangemeld en NCA GP Reaksie reageer na toneel om bystand te verleen. Omstreeks 18:00 word ‘n tweede vuur en bystand word verleen. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie Midvaal Drumblade Miidvaal Brandweer 24/09/2021 14:52 ‘n Veldbrand word aangemeld en NCA GP Reaksie reageer na toneel om bystand te verleen. Omstreeks […]

13. Verdagtes op perseel van die kerk, Vanderbijlpark, Gauteng

  24/09/2021 19:42 Verdagtes wat by die AGS Kerk Vanderbijlpark Noord, aan die kerksaal se deure peuter is opgemerk op die kameras buite die kerk. Die kerk perseel is nagegaan en die verdagtes was reeds weg. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie Vanderbijlpark Rescom Sekuriteit SAPD.

12. Veldbrand, Midvaal, Gauteng

21/09/2021 18:50 Daar is ‘n veldbrand aangemeld in Midvaal. Brandweer is ontbied. NCA GP Reaksie Midvaal het saam gemontor dat die brand nie versprei en skade aanrig nie. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie Midvaal MIDVAAL Brandweer MIDVAAL Vredes Offisier

11. LOCAL PARTNERSHIP LEADS TO ARREST OF ARMED ROBBERS. Sinoville, Gauteng.

SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE SINOVILLE SAPS DATE: 2021-09-10 LOCAL PARTNERSHIP LEADS TO ARREST OF ARMED ROBBERS. On Friday, 2021-09-10, at about 11:45, Netcare Montana Hospital, contacted Sinoville SAPS and NCA to reported that a male was brought to the hospital with a gunshot to the back of the head. The vehicle that brought the patient […]

10. LOCAL PARTNERSHIP LEADS TO ARREST OF ARMED ROBBERS, Sinoville, Gauteng.

10. LOCAL PARTNERSHIP LEADS TO ARREST OF ARMED ROBBERS, Sinoville, Gauteng 10/09/2021 11:45 On Friday, 2021-09-10, at about 11:45, Netcare Montana Hospital, contacted Sinoville SAPS and NCA to reported that a male was brought to the hospital with a gunshot to the back of the head. The vehicle that brought the patient in was full […]

9. Trespassing on Private Property, Meyerton, Gauteng

9. Trespassing on Private Property, Meyerton, Gauten 10/09/2021 19:19 As per complainant CV1, time 19:19 Friday Night 10 September 2021. 6 Suspects was Trespassing on Private Property, Where 2 of the 6 left with Alcohol & remainder 4 stayed behind on Private Property, where they then threatened the sercurity guard on site, Then 2 of […]

8. Kontant in transito rooftog, Gauteng

  09/09/2021 13:36 NCA GP Reaksie het gereageer op ‘n oproep van ‘n positiewe kontant in Transito roof wat in Deneysville plaasgevind het. Reaksie lede het na die laaste virtuele baken in Sharpville gegaan, waar hulle saam met SAPD ‘n verdagte vasgekeer het. Met verdere ondersoek saam met SAPD word ‘n pistool en een verdagte, […]