4. Vrou beseer tydens petrolbom-aanval in Pretoria-Spar
17 Maart 2021 Lees gerus die volle berig rakende die voorval op Maroela Media deur die skakel te volg: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/vrou-beseer-tydens-petrolbom-aanval-in-pretoria-spar/ BAIE DANKIE NCA GP Reaksie wat ook betrokke was by die arrestasie van verdagte
3. Suspects with dagga plants, Boksburg North, Gauteng
Suspects with dagga plants Date: 03:15. 14 March 2021 Area: Boksburg North (East rand) Involved: BN CPF S1 WR06 NCA IP04 (also Cpf)EAST RAND SAPS BN. During our early morning patrol IP04 and WR06 spotted 2 suspects walking down Trichardt rd, Beyers park, Boksburg North. Stopping next to them asking them were they are going […]
2. Positiewe dwelm arrestasie, Centurion, Gauteng
12 Maart 2021 23:13 Delta Victor 1 en Whiskey Victor, NCA GP Reaksie, het patrollie gery in die Wierdapark area in Centurion. By die Wierdapark Winkelsentrum is binne gegaan en ‘n man het hulle genader om te hoor of hulle belangstel in dagga. Prys is ooreengekom. Ons het aan hom gesê dat ons die geld […]
1. Illegal miners, Carletonville, Gauteng
On Wednesday 2021/03/10 from 05:30 – 14:30 *”Operation Illegal Mining” * took place in and around Wedela Township. *Steakholders involved:* SAPS NCA CPF CARLETONVILLE and BIDVEST MINING SECURITY. *Successes Achieved:* 2 X 9mm pistols recover 1 X 12 GA Pump Action Shotgun recover 7 Illegal Mining Women arrested 1 X Box 12 GA AAA Shotgun […]
7. Mielies word gesteel
18/02/2021 DS1 & DS11 het omstreeks 03:00, Randvaal Daleside area, ‘n bakkie teegekom sonder insitendes. Nadat ons om die blok gery het, het was die bakkie nie meer waar hy gestaan het nie. Ons het af beweeg oor die rivier brug, in Karee straat en waargeneem dat die bakkie weg trek by mielie lande. Die […]
6. Gesamentlike Operasie in Bekkersdal en Westonaria, Gauteng
13 – 14 Februarie 2021 Gesamentlike Operasie in Bekkersdal en Westonaria gister làat middag tot vroeg vanoggend. 139 persone is gearresteer vir ondermeer onwettige mynbou, onwettige immegrante, drink in die openbaar, arrestasies vir dronk bestuur en onwettige bedryf van Sjebeens, word gesluit, mense wat nie gehoor gee aan die reëls van die Grendelstaat se regulasies […]
5. Bus raak onklaar en staan dwars oor die pad, Bronkhorstspruit, Gauteng
13/02/2021 Om 21:10 in Kruger straat het ‘n bus onklaar geraak en dwars oor die pad gestaan. Dawie het kontak gemaak met die drywer en het NCA GP Reaksie gevra om metro te ontbied na die toneel. Metro het om 22:00 af gestaan. MB Nood dienste het die bus uit die pad verwyder. BAIE DANKIE […]
4. Gesamentlike Operasie Okae Molao, Carletonville/Khutsong area, Gauteng
2021/02/11 ‘n Gesamentlike Operasie is gister uitgevoer waartydens groot suksesse behaal is. Een 9mm pistool waarvan reeks nommer afgevyl is, is gevind. Twee Mans se liggame is gevind in veld in een van die nedersettings in Ext.5. Vermoedelik het gevegte uitgebreuk tussen 6.6 kabel diefstal. Beslag is gelê op n stuk kabel wat nog daar […]
3. Diewe gearresteer, Fochville, Gauteng
10/02/2021 Omstreeks 15:30 het n bejaarde boer op twee mans afgekom wat besig was om by een van sy huise op n plaas in te breek, hulle het klaar n kruiwa vol gesteelde eiendom by hulle gehad. Hulle het op die vlug geslaan, hy het alarm gemaak en ons het ons geaktiveer. Ons het ‘n […]
2. Ongeluk N12, Fochville, Gauteng
6/02/2021 Om 21:30 het ons op ‘n ongeluks toneel af gekom. ‘n Motor en bakkie wat is mekaar vasgery het. Die toneel is ondersoek en die beseerdes is na die hospitaal geneem deur die nodige dienste. BAIE DANKIE Corlia Janse van Vuuren NCA GP Reaksie, Afriforumen CPF Chris Janse van Vuuren NCA GP Reaksie, […]