Brand onder Beheer, Randfontein, Gauteng
06/11/2019 15:59 Gauteng Reaksie NCA Hulp ontvang van Dawie Prollius om 16:18 Die brand is onderbeheer gebring by Greenhills Randfontein Mini Pick n Pay, die oorsaak van brand is nog n raaisel en word ondersoek. Betrokke partye Sean callsign Viper Zello Randfontein Reaksie EPR en Mapogo.