NCA staan vrou by
NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 20/08/2024 15:21 NCA Koördineerder ontvang ‘n oproep van ‘n ouma wat aanklop vir haar dogter (biologiese ma) wie se kind oor die naweek (16/8/2024) deur die biologiese pa onwettig saam met hom geneem is na Meyerton waar hy woonagtig is. Daar was ‘n saak oopgemaak, verhoordatum reeds bepaal en wou […]
PROJECT: PERSON OF INTEREST – MARTHINUS JOHANNES (HANNES) LOTTERING
𝐂𝐋𝐈𝐂𝐊 𝐓𝐎 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 𝐏𝐑𝐎𝐉𝐄𝐂𝐓 https://www.mikebolhuis.co.za/post/person-of-interest-marthinus-johannes-hannes-lottering
PROJECT: CHEVONNE RUSCH (PART 5) – MOTHER’S LEAVE TO APPEAL DENIED
Specialised Security Services was instrumental in Rochelle Botha and Stefan van Niekerk’s guilty verdicts, and we have been updating the public on all relevanthttps://www.mikebolhuis.co.za/post/success-project-chevonne-rusch-part-5-mother-s-leave-to-appeal-denied information regarding the case. CLICK HERE TO READ MORE
13. Positiewe arresstasie, Krugersdorp, Gauteng
GP Reaksie NCA 17/06/2023 16H01 Het ‘n oproep gekry vir Munsieville van 2 verdagtes wat eienaar van winkel probeer roof het. Ons het altwee verdagtes gekry en is inhegtenis geneem vir Besigheidsroof. Staan af van toneel. Op toneel: Nasional Crime Assist SAPS Krugersdorp
6. Onwettige myners, Gauteng
28/11/2022 06H00 SAP nader NCA GP Reaksie Krugersdorp om te help met onwettige myners. Beplanning is vooraf gedoen en 15 arrestasies is uitgevoer. Baie dankie vir uitstekende werk en almal betrokke
WHAT TO DO IN CASE OF A GUNSHOT
The reality of our day-to-day existence in South Africa, is that we are continually faced with such extremely violent crime that most of our country’s citizens, are desensitized by the dangers we face. Firearms are 3 times more likely to be the weapon of choice in all the reported murders in South Africa. The latest […]
5. Onwettige mynbedrywigheid, Krugersdorp, Gauteng
GP Reaksie NCA 19 Julie 2022 19:26 Uitnodiging ontvang vanaf SAPS vir bystand met Zamas. Daar is 2 dae lank gewerk om die Myn toe te maak. Na al die harde werk en beplanning het daar slegs 5 lede oorgebly. By die eerste skag is daar 3 Kragopwekkers en “jackhammers” gekry. Zamas het in n […]
PROJECT THE STATE OF THE OUR COUNTRY SOUTH AFRICA 2022
South Africa is buckling under extraordinary violent crime. This is over and above a declining economy, high levels of corruption, a debilitating infrastructure, and increasing poverty and unemployment. Click here to read more https://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/06/PROJECT-THE-STATE-OF-THE-OUR-COUNTRY-SOUTH-AFRICA-2022.pdf
PROJECT POLICE IMPERSONATORS CDK
For the past few months, the SSS-task team has been involved in intensive investigations of SAPS- impersonators. An ever-increasing number of cases specific to this type of crime has been identified and is being thoroughly investigated. This specific type of crime has been occurring for more than ten years, criminals pose as SAPS officials to […]
9. Vermiste trok opgespoor, N4/R52, Noordwes
15 Januarie 2021 Ben het vanoggend my gekontak oor vermiste trokke. Iemand het laat weet een staan op N4 net na R52. Ek en Jaco het gery en so het ons die 1 gekry. Het SAPD gekontak maar eienaar het geen saak gemaak nie. Ons het af gestaan. Die trok staan nog daar, kry geen […]