PROJECT MISSING PERSON GERMAN TOURIST NICK FRISCHKE MS

It’s been four months of 22yearsince the disappearance old German tourist Nick Frischke while hiking alone on the Hangberg trail in Houtbay. He was last seen on 14 February 2023. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2023/06/PROJECT-MISSING-PERSON-GERMAN-TOURIST-NICK-FRISCHKE-MS.pdf

20. Ernstige motorfiets ongeluk, Gauteng

GP Reaksie NCA Vrydag 09/06/2023 Tyd: 18h31 Bystand word gevra by ‘n motorfiets ongeluk, kop aan kop, waarvan die twee ouens op die motorfiets ernstig beseer is, en die mense in die voertuig nie ernstig nie, met aankoms vind ek dat die twee ouens wat op die motorfiets was. Die impak was so hard dat […]

19. Inwoner wat in nood is oor ‘n ongewone aktiwiteit, Roodepoort, Gauteng

GP Reaksie NCA 18/06/2023 Sondag Het dadelik reageer en het verdagtes met 30 sekondes gemis, alhoewel die NP200 gevind is in Mindalore en Sektor 2 Polisie van Roodepoort my bystand gegee het om te reageer op die oproep. Die persoon woon in Witpoortjie. Die voertuig is terug in die besit van die eienaar. Die eienaar […]

17. Responded to reports of a male trespassing on private property, Gauteng

GP Reaction NCA 18/06/2023 15:30 On arrival on scene we escorted him out of the area. He then assaulted one of the members and was detained. SAPS was on scene but left as they could not arrest him for trespassing. A case of trespassing and assault is being opened against him. On scene: NCA EC […]

16. Jong man benodig mediese hulp, Danville, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 20 Junie 2023 omstreeks 10:40 word bystand gevra vir persoon wat Ambulans benodig in, Danville. Op toneel vind ons as volg: ‘n Jong man ongeveer 30 jaar oud in die hoek van die erf en hy woon nie by die Adres nie. Dis duidelik dat die persoon nie weet wat […]

15. NCA GP Reaksie lede lewer bystand by Spesiale Ops, Pretoria Wes, Gauteng.

  11 Junie 2023 14:05 sluit aan by Spesiale optrede in Elandspoort. Kolonel en haar span van SAPD Pretoria Wes. Lede van onder andere SAPD Akasia, Pretoria Noord, Olievebhoutbosch,  Soshanguve en K9 eenheid. Korektiewe Dienste. Binnelandse Sake. Immigration. Voertuig diefstal eenheid. Metro Polisie. Crime Prevention Wardens van Olievenhoutbosch. 28 Arrestasies. Vir misdade. Kinder prostitusie. In […]

14. Verdagte voertuig en sluipslapers, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 11 Junie 2023 omstreeks 10:40 is ons inkennis gestel van verdagte voertuig wat die area waar kragkabels gesteel word, binne ry. Die toneel is by die Sub Stasie tussen die Tonnel en Pretoria Wes Hospitaal. Afriforum en Area Patrol lede verleen bystand. Uit verskeie rigtings is die toneel binne gegaan […]

13. Positiewe arresstasie, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 17/06/2023 16H01   Het ‘n oproep gekry vir Munsieville van 2 verdagtes wat eienaar van winkel probeer roof het. Ons het altwee verdagtes gekry en is inhegtenis geneem vir Besigheidsroof. Staan af van toneel. Op toneel: Nasional Crime Assist SAPS Krugersdorp

12. Krugersdorp NCA Response shift, Gauteng

GP Reaction NCA 09/06/2023 12:00 – 00:00 We got a call to gather Intel and possibly apprehend 2 suspects in Randfontein. We started at their last known location at a BnB. We gained Intel they had moved on to a bar, searching the bar gave no Intel, however some bystanders outside the bar pointed us […]