PROJECT EXTREME EXTORTION POLICE IMPERSONATORS CDK FINAL
THIS IS AN URGENT WARNING TO THE PUBLIC SEXTORTION HAS PROGRESSED TO INCLUDE EXTORTION. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/04/PROJECT-EXTREME-EXTORTION-POLICE-IMPERSONATORS-CDK-FINAL.pdf
11. Accident Report, Vanderbijlpark, Gauteng
23 APRIL 2022 In the early morning hours of Saturday 23/04/2022 we received a call About an accident on the corner of the Golden Highway and Milton Street in Vanderbijlpark. NCA GP Responders contacted ER24 while on route to the scene. On scene we found two vehicles was involved, a BMW E90 Charcoal color and […]
4. Verdagte vasgetrek in Kikdare Buurt, wat geskakel word met 11 inbrake, Empangeni, Noord Kus, KwaZulu-Natal
22/04/2022 17:45 ‘n Verdagte wat geskakel is met met 11 huis inbrake en 4 pogings tot inbraak, is vasgetrek. NCA KZN Reaksie en CPF lede het hom betrap nadat hy by ‘n huis probeer ingebreek het. Hy is na die SAPDgeneem. Vinger afdruke is geneem en hy was in die sisteem gevind. SAPD het die […]
3. Motorongeluk, Empangeni, KwaZulu-Natal
22/4/2022 06:00 NCA KZN Reaksie het bystand gelewer op ‘n ernstige motor ongeluk toneel by Uvongo Bird Park. Beheer is oor die voertuig verloor en het teen ‘n boom tot stilstand gekom. Een dogtertjie kon uit die wrak uitgehaal word. Twee persone, ‘n pa en dogter was vasgepen in die motor en nooddienste moes hulle […]
10. Teistering en aanranding, Krugersdorp, Gauteng
20/04/2022 15:00 Hulp is aangevra nadat ‘n dame in ‘n winkel in die Valley View Winkelsentrum onsedelik betas is deur ‘n 21 jarige man waarna hy gevlug het. Die man het egter later teruggekom waarna die dame hom gekonfronteer het. Die man het gemeld dat dit nie hy was nie, maar sy tweeling boetie. Die […]
3. Roof, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes
14 April 2022 16:10 Noodsitsuaie word aangemeld van ‘n dame wat geroof is in haar oprit op pad na haar plot toe. Met aankoms op toneel is meegedeel dat ‘n man en vrou met ‘n blouerige Jetta of Toyota en GP nommer plaat haar gestop het op die draai na haar plot en gevra […]
9. Soektog na vermiste man, Gauteng
15/04/2022 Ouers het hulp gevra rakende hulle seun wat vermis word. Die nodige inligting is verskaf onder meer dat die seun ‘n dwelm misbruik probleem het. Die seun het aan die ouers ‘n aktiewe virtuele baken gestuur en hulle hulp gevra. Die baken het aangedui dat die seun in ‘n huis is wat bekend […]
SUCCESS_PROJECT_MISSING_PERSON_FOUND_MR_ANDRIES_JOHANNES_DE_WET
Ms. Maatje Swanepoel and we are elated to confirm that Mr. De Wet has been found. Because of the wide reach of our projects and the extraordinary work of our specialist investigators, our projects are very successful because we have quick and effective results. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/04/SUCCESS_PROJECT_MISSING_PERSON_FOUND_MR_ANDRIES_JOHANNES_DE_WET.pdf
8. Verdagtes vasgetrek wat verbind word met verskeie sake, Drumblade, Randvaal, Gauteng
15/04/2022 23:00 NCA GP Reaksie lid word genader deur ‘n Midvaal Peace Officer om bystand te verleen aan Kliprivier SAPD waar ‘n persoon dood geskiet is tydens ‘n rooftog. Verdere ondersoek en ondervraging van ooggetuie het gelei tot inhegtenis neming van vier verdagtes. Die verdagtes is geskakel met verskeie ander sake. BAIE DANKIE NCA GP […]
7. Moontlike mishandeling, dwelm misbruik, Gauteng
04/04/2022 09:00 NCA GP Reaksie lid word gekontak rakende ‘n man wie se lewe in gevaar verkeer. Volgens die klaer gebruik die man dwelms teen sy wil en wil vlug van sy moederhuis, aangesien die ma en ‘n vriend die seun se goed verkoop vir dwelms en drank. Aantuigings word ook gemaak dat die vriend […]