ONDERHOUD_VYF_ONDERWYSERS_VAN_DIE_HOËRSKOOL_COLESBERG_GLO_HULLE

Vyf onderwysers van die Hoërskool Colesberg glo hulle is vergiftig maar dat die wetstoepassingsowerhede niks doen om die voorval te ondersoek nie. Die gemeenskap van Colesberg het nou die privaat ondersoeker, Mike Bolhuis genader om die bewerings te ondersoek. Volg die skakel om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/10/ONDERHOUD_VYF_ONDERWYSERS_VAN_DIE_HOERSKOOL_COLESBERG_GLO_HULLE.pdf

PROJECT_MURDER_ACCUSED_SENTENCED_TO_40_YEARS_IMPRISONMENT_DR_FREDDY

Murder accused, 29yearold Linda Venter, has been sentenced to 40 years imprisonment on Monday, 20 September 2021 for the murder of Dr. Freddie Malan in 2019. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/10/PROJECT_MURDER_ACCUSED_SENTENCED_TO_40_YEARS_IMPRISONMENT_DR_FREDDY.pdf

12 . Beskadiging van Telkom Infrastruktuur, Rustenburg, NW

  30/09/2021 08:50 RCCF buurtwag se voorsitter het vir bystand gevra, daar was twee verdagtes vasgetrek. Verskeie lede het reageer na die toneel. Public Safety was ook genader om na die toneel te gaan. Op toneel het NCA Namola ge-aktiveer en SAPD bystand gevra en SAPD was ontbied. Telkom het ook ń verteenwoordiger na die […]

PROJECT_X_CHILD_PORNOGRAPHY_PART_1_CHILD_PORN_CREATED_BY_CHILDREN

CHILD PORN CREATED BY CHILDREN It is with feelings, ranging from utter despair to searing outrage, that we once again warn parents, families and children against social media and its dangers. Click here to read morehttp://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/09/PROJECT_X_CHILD_PORNOGRAPHY_PART_1_CHILD_PORN_CREATED_BY_CHILDREN.pdf

1. Kapers gearresteer, Oos-Kaap

  24/09/2021 20:01 Voertuig was gekaap, Smhart Sekuriteit was ontbied, waartydens die Smhart voertuig ook gekaap was en die voortvlugtiges het in die lokasie ingevlug. Smhart se kantoor het toe ‘n lid van NCA Oos-Kaap Reaksie gekontak en om hulp gevra. Hy het bystandgaan bied, SAPD was ook op toneel. Hulle het SAPD geassisteer om […]

16 .Verdagtes op perseel, Gauteng

21/09/2021 09:30 Inligting is ontvang dat daar ‘n verdagte gewaar wat staal en koper draade in ‘n rugsak gedruk het. SAPD was op toneel, maar verdagte het gevlug. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie Midvaal Natnol Sekuriteit Afri Guard Sekuriteit

15. Verdagtes op perseel van besigheid, Midvaal, Gauteng

  26/09/2021 00:01 Vier verdagtes het ‘n gat deur ‘n muur gebreek, aan die R59 se kant van die perseel. Hulle het by drie verskillende afdelings van die gebou probeer inbreek en geslaag deur die diefwering oop te breek by ‘n venster en ‘n deur se slot af gebreek. Hulle het gepoog om 4 ton […]

14. Veldbrand, Drumblade, Gauteng

  24/09/2021 14:52 ‘n Veldbrand word aangemeld en NCA GP Reaksie reageer na toneel om bystand te verleen. Omstreeks 18:00 word ‘n tweede vuur en bystand word verleen. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie Midvaal Drumblade Miidvaal Brandweer 24/09/2021 14:52 ‘n Veldbrand word aangemeld en NCA GP Reaksie reageer na toneel om bystand te verleen. Omstreeks […]

13. Verdagtes op perseel van die kerk, Vanderbijlpark, Gauteng

  24/09/2021 19:42 Verdagtes wat by die AGS Kerk Vanderbijlpark Noord, aan die kerksaal se deure peuter is opgemerk op die kameras buite die kerk. Die kerk perseel is nagegaan en die verdagtes was reeds weg. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie Vanderbijlpark Rescom Sekuriteit SAPD.