14. Motor vehicle accident, Pretoria North, Gauteng

Friday 15 January 2021 We received a call that there was a motor vehicle accident and responded immediately and dispatched towing service that was nearby with request to see if there is any medical assistance needed. On scene the vehicles was already moved and traffic could move freely.  We assisted in the parties changing details […]

13. Hijackers arrested and loaded hijack truck recovered, N1, Gauteng

15.01.2021 at 18h00. Suspected truck hijackers arrested on the N1 North and N1 South between Zambesi and Stromvoël offramp. Police with the help of NCA and GAC Security also recovered a loaded hijack truck which the gang was escorting. Two vehicles: a Nissan NP300 and a VW Polo seized with one firearm. The men are […]

Moord in Parow stegie beskuldigdes in hof

Twee mans wat teregstaan op die moord op die 81-jarige John Edward Morgenrood in ’n stegie langs Voortrekkerweg in Parow bly in aanhouding nadat hulle Donderdag in die hof verskyn het. Morgenrood is op 22 Desember aangeval op pad terug na sy voertuig nadat hy ’n skildery aan die private ondersoeker Mike Bolhuis gaan pos […]

10. Selfoon toring batterye terug gevind, Koster, Noordwes

15 Januarie 2021 So om en by 12:04 is ek gekontak deur Werner wat ons kameras monitor.  Daar is n bakkie op pad Koster toe wat vroeër betrokke was by Selfoon toring battery diefstal, wat hul gesteel het by Zeerust se kant.  Ek het Koster SAPD gekontak en gevra om vir hom te wag.  Ons […]

9. Vermiste trok opgespoor, N4/R52, Noordwes

15 Januarie 2021 Ben het vanoggend my gekontak oor vermiste trokke. Iemand het laat weet een staan op N4 net na R52.  Ek en Jaco het gery en so het ons die 1 gekry.  Het SAPD gekontak maar eienaar het geen saak gemaak nie.  Ons het af gestaan. Die trok staan nog daar, kry geen […]

8. Betreding van eiendom, Waterval Oos, Rustenburg, Noordwes

14 Januarie 2021 ń Boodskap is ontvang van Corlia dat ‘n man besig was om deur een van die gebou se vensters te klim met sy rugsak in Waterval Oos, Rustenburg.   Dit was as verdag en moontlike inbraak aangemeld.  Elrietha het uit beweeg na die toneel.  Willie Human en sy K9 venoot sowel as Dawie […]

7. Verdagte voertuig/betreding, Ottosdal, Noordwes

Donderdag 14/01/2021 om 15:43 het ń dame op ons NCA ASSIST Zello kanaal ingeroep in verband met ń verdagte voertuig op hul plaas. Ek het privaat met haar kontak gemaak en sy het vir my die nodige inligting gegee in verband met die voertuig. Ons het dadelik begin ondersoek instel en met die dat ek […]

12. Hijacking/Kidnapping, Centurion, Gauteng

Tuesday 14 January 2021 18/10 Hijacking/ Kidnapping Received a urgent call to secure a Crime scene, R101 near One Military Hospital, direction Centurion . ML1 responded and arrived with DV1 and UV 71 We secured the scene by diverting traffic away from crime scene. Awaited all the necessary services including SAPS, Forensic, Pathology Ext. Conclusion: […]

10. Suicide/Murder, Centurion, Gauteng

Tuesday 12 January 2021 17:57 Suicide/Murder We received an urgent call to, Eldoraigne.  First respondent Mark LAROS Met by the son in law, who asked me to come and look.  He showed me a body hanging in the court yard between the garage and the house.  The scene looked suspicious and I did not go close […]