Gewapende Roof, Randfontein, Gauteng

NCA Reaksie Randfontein 15/12/20 07:53 Ontvang inligting van gewapende roof te Westgate Slaghuis, Randfontein, Gauteng.  Sean du Plooy, NCA Reaksie Gauteng, reageer op die noodgeval om by te staan.  Met aankoms op die toneel kordon Sean die perseel af en samel inligting in wat moontlik die SAPD kan help met hulle ondersoek.  Die nodigste inligting […]

Voertuig brand tussen Welkom en Riebeeckstad, Vrystaat

Op 19 Desember 2020 omstreeks 11:15 het die NCA Vrystaat Reaksie Hoof op n toneel afgekom tussen Welkom en Riebeeckstad waar daar n voertuig langs die pad gestaan en brand het. Die owerhede is deur middel van Namola gekontak. Lourens Smit het toe ook privaat een van sy reaksie lede ,Carel Fouche, gekontak van Welkom […]

Verdagtes vas na oplettende waarneming, Potchefstroom, Noordwes

01/12/2020 Goeie resultate is behaal toe Deon Moolman, NCA Reaksie Noordwes, ‘n voertuig op die N12 agtervolg het, nadat hy gesien het agter in die canopy sit iemand wat geboei is.  Dit was baie verdag.  Ek het bystand gereël en SAPD Fochville gekry om die voertuig by die R500/N12 kruising af te trek.  Twee verdagtes […]

Kaping/diefstal word verhoed deur wakker optrede, Koppies, Vrystaat

10/12/2020 12:45 Bernardt Pieters (NCA Reaksie en Koppies Sektor 3 GPF Leier) 12:45 Hestony trok  staan op verdagte plek te Rooipoort afraai en R720 distrik Koppies Vrystaat. Ek stel ondersoek in en vra onmiddelik op NCA Anti-Hijack groep of trok vermis word. Waarby ek ‘n virtuele baken (Pin-drop) en die Registrasie nommer deurgee. Vind drywer […]

Gewapende Roof – Active Shooting

Wat doen jy as jy jou in ‘n winkel bevind tydens ‘n gewapende roof Druk op die skakel om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Gewapende-Roof-_-Armed-Robbery.pdf

Aktiewe skietgeveg / Active shooting

In sulke ongekende selfs ondenkbare gebeure soos ‘n aktiewe skietgeveg, ward dikwels nie dadelik besef wat die omvang van die situasie is nie en nog minder dat daar ‘n skietery plaasvind. Dit word selfs verwar met klappers wat skiet. Druk op die skakel om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Aktiewe-skietgeveg_Active-shooting.pdf

PROJECT HARPO, THE HIPPO

Rumour has it that the hippo is in line to be culled and the relevant permit for the killing has been approved by the North West Department of Economic Development and Tourism (DEDECT). Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/PROJECT-HARPO-THE-HIPPO.pdf

PROJECT MINORS AND MOBILE PHONES (PART 1) THE SOS FEATURE

Mobile phones can be a very convenient and helpful tool, but at the same time can be very destructive if used incorrectly. Click on the link to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/PROJECT-MINORS-AND-MOBILE-PHONES-PART-1-THE-SOS-FEATURE.pdf

Bestry Kuber Misdaad

Hier is raad om Kuber Misdaad te beveg… Druk op die skakel om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_15-06-08.jpg

10 Situasies wat jou kwesbaar maak

Daar is 10 Situasies om te vermy wat jou kwesbaar kan maak …. Lees meer deur op die skakel te kliek http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_15-02-34.jpg