AANVALLE ATTACKS
Die woord “Plaasaanval” het al ieder en elk van ons se lewens geraak. Yet people living in towns and cities can no longer just attribute it to people living on farms, because YES, there are City and Town Attacks as well! Click here to read more / Kliek hier om meer te lees http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/AANVALLE-ATTACKS.pdf
Vrou wat kind weggooi in vlei opgespoor, Kroonstad, Vrystaat
Reaksie Vrystaat NCA 5 Sept 2020 Oproep ontvang dat daar ‘n vrou, ‘n kind in die vlei gegooi het. Sy het gevlug in ‘n Quantum bussie, mense kon nie regestrasie sien nie, maar daar was van die mense wat haar herken het. Het dadelik ondersoek ingestel, en na die persoon se huis gegaan, wat die […]
Wat jy op sosiale media mag plaas
■ Jy mag NIE ‘n foto plaas wat ‘n verneemde verdagte kan identifiseer, voor hy nie in die hof verskyn het nie. ■ Jy mag NIE ‘n foto plaas van ‘n getuie in ‘n saak, Lees meer deur op die skakel te kliek http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/Wat-jy-op-sosiale-media-mag-plaas.pdf
Selfoon Diefstal
Die kanse is groot dat jy ten minste een maal in jou lewe die slagoffer van selfoon diefstal sal wees. Selfone word meestal gesteel …. lees meer deur op die skakel te kliek http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-09-19_11-19-45.jpg
Hi-jack hotspots
See South Africas Hi-jack Hotspots Click here http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_14-13-40.jpg
Dames wees waaksaam in ‘n parkeerarea
Moenie dat iets jou aandag aftrek soos jou selfoon nie, wees oplettend! Sorg dat jou vensters toe is … Lees meer deur op die skakel te kliek http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_14-07-45.jpg
Situasie bewustheid aangaande Drones
Lees meer oor Situasie Bewustheid aangaande Drones deur op die skakel te kliek http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_13-56-43.jpg
Situation awareness: Drone
To read more about Situation awareness concerning Drones click here http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_13-56-34.jpg
Digital Forensic Investigations.
This important component of NCA, it’s Digital Forensic & Cyber Crime Unit has given us the platform to give our members … Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_13-42-47.jpg
Hoe om ‘n stemboodskap te maak..
Die verspreiding van vals inligting word deur NCA verdoem Kliek hier en lees meer http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2020/12/photo_2020-12-15_13-33-08.jpg