Motorongeluk, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 MOTORONGELUK Woensdag 19/02/2020 om 6:40 het Gideon NCA NW Reaksie/Boshoek GPF ń oproep ontvang van ń publieke lid wat bystand gevra het by ń motorongeluk waarin ń motor en ń bus betrokke was. Kitty en Gideon het na die toneel gegaan en gevind dat die motor in die bosse […]

Motorongeluk, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 MOTORONGELUK Dinsdag 18/02/2020 om 07:05 het ń persoon by Gideon gestop en hom verwittig van ń ongeluk op die R565 net buite Boshoek. Kitty en Gideon het onmiddelik na die toneel gegaan en die nodige veiligheidsmaatreëls toegepas en sodoende die verkeer laat aanhou vloei. Gideon het ER24 gekontak wat […]

Soektog, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 CAS 75/02/2020 Saterdag 22/02/2020 om 20:46 het Brig. Modise SAPS Rustenburg Stasie Bevelvoerder om bystand gevra te Mogwase weens ń verdagte wat gevlug het nadat hy sy metgesel met ń vuurwapen koelbloedig gedood het op die R400 in die Hekpoort area. Brig Modise het vir my die Saaknommer, beskrywing […]

Verdagte Persoon, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 VERDAGTE PERSOON Sondag 23/02/2020 om 19:45 is daar op Zello vir bystand gevra in Lukas Staat 26 waar daar ń verdagte blanke man op die sypaadjie lê. Ek en Leonie het dadelik reageer en Tilla en Frans het ook by ons aangesluit. Ons het die persoon wakker gemaak en […]

Gesteelde Items, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 GESTEELDE ITEMS Sondag 23/02/2020 om 17:10 is daar op Zello vir bystand gevra vir ń verdagte wat vermoedelik gesteelde gereedskap onder die brug in Thabo Mbeki Straat staan en verkoop. Ek en Leonie het dadelik reageer en so ook Tilla en Frans. Leonie, Tilla en Frans het die verdagte […]

Gesteelde Voertuig, Rhenosterfontein, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG 📌 📍 (Rhenosterfontein)📍 GESTEELDE VOERTUIG Dinsdag 18/02/2020 omstreeks 13:00 het Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landlike Dienste ń klagte van een van sy kliënte gekry van ń verdagte voertuig op hul perseel. Charl het dadelik reageer en op roete het hy Blitspatrolle voertuig opgemerk en om bystand gevra. Charl […]

Verdagte Voertuig, Hartbeespoort, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 HARTBEESPOORT📌 VERDAGTE VOERTUIG Woensdag 19/02/2020 om 9:00 Phillip Joubert NCA NW Reaksie ń klagte gekry van ń verdagte voertuig wat leë persele betree. Phillip het dadelik reageer en op roete het hy ń PWV Reasie lid verwittig en om bystand gevra. Hulle het die area begin patroleer en die verdagte […]

Veiligheid Sukses, Standerton, Mpumalanga

14/2/2020 VEILIGHEID SUKSES Lede van Charl Cilliers Plaaswag het inligting ontvang van twee voertuie wat betrokke was in ń rooftog in Standerton by CNA. Plaaswag lede het afgestaan op sleutel punte en die betrokke voertuie is opgemerk en lede het begin volg. ń Jaagtog het gevolg wat in Leandra lokasie geëindig het. Lede het daar […]

Vermiste Persoon, Limpopo

NCA Reaksie Limpopo 11/02/2020 09:20 Vermiste persoon Een van NCA se lede het NCA verwittig van haar seun wat vermis is vanaf 10/02/2020 en die nodige inligting deurgegee n Bolo is uitgestuur op al NCA se groepe Baie terugvoer van die publiek ontvang asook Familie lid wat laat weet het hy is tans in gesprek […]

Pad Bystand, Bronkhorstspruit, Gauteng

NCA Gauteng Reaksie 08/02/2020 Ongeveer 20:00 Bronkhorstspruit / Solomon Mahlangu kruising Phillip Mostert GTI Golf het gery en iets het gemaak dat sy wiel los gekom het, gedeelte van sy kar was in die pad gewees First Road Towing het toe die voertuig uit die pad uitgekry en seker gemaak dat daar niemand beseer was […]