Arrestasies, Randfontein, Gauteng
NCA Reaksie Gauteng Randfontein 01/02/2020 Tyd: 21:22 Sean du Plooy Arrestasie… Verdagte voertuig h/ v Kenneth en Mainroad Randfontein bystand gekry vanaf SAP Randfontein met deursoeking van voertuig 3 Plastiek sakke met Dagga gevind en CAT, 3 Bravos gearresteer Baie dankie aan almal betrokke
Betreding, Rustenburg, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 BETREDING Woensdag 04/03/2020 om 21:28 is daar vir backup gevra op ons NCA NW REAKSIE W/app platform vir betreding van Privaat Eiendom in Buitenstraat lae nommers. Jean Keyser NCA NW Reaksie/GPF EXCO het dadelik begin reël vir bystand en ek het vir Ansie van RCCF ook gevra om RCCF […]
Pad Bystand, Ventersdorp, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 VENTERSDORP/R30📌 PADBYSTAND Dinsdag 03/03/2020 om 12:21 het ons ń Noodroep vir bystand op ons NW REAKSIE W/app platvorm gekry van ń Skoolbus met Laerskool kinders wat staan met ń pap wiel op die R30 naby ń Nedersetting waar die betogers besig is om die bus te nader. Ek het vir […]
MVA, Boshoek / R565, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK/R565📌 MVA Sondag 01/03/2020 om 03:00 het Rudolf du Plooy NCA NW Reaksie vir Gideon Erasmus NCA NW REAKSIE/Boshoek GPF vir bystand gevra met ń groot motor ongeluk op die R565. Ambulans en insleep dienste was vinnig op toneel. Pad is toegemaak en Gideon het ook SAPS gekontak. Die voertuie […]
Pad Bystand, Hennenman, Vrystaat
01/03/2020 Hennenman, Vrystaat Lourens Smit Het n bejaarde Dame omstreeks 20:52 gehelp wat langs die pad gestaan het met n pap battery. Ek het haar gehelp en die kar gejump waarna ek toe die Alternator, Battery asook die Regulator getoets het om vas te stel waar die probleem le en het haar agtervolg tot sy […]
Plunder / Diefstal, Rustenburg, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/R24📌 PLUNDER/DIEFSTAL Woensdag 26/02/2020 om 19:43 het Jean Keyser NCA NW Reaksie/GPF EXCO vir bystand gevra op die R24 tussen Rustenburg en Rex waar oortreders besig is om die perseel af te breek. Johann Claassen NCA NW Reaksie, RCCF, Afriforum en SAPS het vinnig reageer maar die verdagtes het gevlug. […]
Kaping, Rustenburg, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/R24📌 KAPING Woensdag 26/02/2020 om 09:10 het Jean Keyser NCA NW Reaksie/Rustenburg GPF EXCO ń boodskap ontvang van ń motor ongeluk op die R24 by die sirkel by die Kasteel. Die persoon het nie gestop nie maar net die insident aangemeld. JC van GPF sekt. 5 het vir Jean laat […]
Ongeluk Solomon Mahlangu / Lynnwood, Gauteng
NCA Gauteng Reaksie 23/02/2020 Ongeveer 21:00 Solomon Mahlangu / Lynnwood Kruising Phillip Mostert Brinant Volkswagen Polo en n Mercedes het mekaar gestamp by die kruising, ek was gebel deur n vriend en het dadelik soontoe gery. 3 de onscene, 2 Tow bakkies was voor my daar, altwee van First Help Towing die drywer van Brinant […]
Dankbaarheid, Centurion, Gauteng
NCA GP Reaksie 22/02/2020 More alle lede. Vir die mense wat nog nie weet nie, NCA is deel van Dexter, en is daar vir ons mense. My dogter is in die oggend ure afgetrek deur twee Bravo Metro lede, en gedreig hulle gaan haar toesluit op aanklag van bestuur onder die invloed, maar as sy […]
Bestuur onder die invloed, Boshoek, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 BESTUUR ONDER DIE INVLOED Saterdag 22/02/2020 om 11:42 het Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF ń W/app gekry van ń bekommerde publieke lid wat aan hom gerapporteer het van ń donker blou Toyota Tazz waarvan die Bestuurder moontlik hoog onder die invloed is. Hy ry met ń oop kattebak […]